Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Griekwastad

3.4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Griekwastad van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Griekwastad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Griekwastad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Griekwastad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Griekwastad Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Griekwastad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Griekwastad

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Douglas, Noord-Kaap

The Last Eve is 'n gastehuis in Douglas. Die gastehuis is ideaal geleë naby die middedorp en die Vaalrivier wat aan die dorp grens. Verblyf by The Last Eve word in 4 uniek versierde kamers aangebied. Elke kamer be...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Douglas, Noord-Kaap

Villa de Ghaap Guesthouse is geleë waar die Oranje- en Vaalriviere mekaar ontmoet in die rustige Noord-Kaap. Gaste sal 'n unieke kombinasie van Indonesiese versiering en Suid-Afrikaanse gasvryheid gedurende hul ver...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Douglas, Noord-Kaap

Hantria Lodge is op 'n wildsplaas 19 km vanaf Douglas in die Noord-Kaap geleë. Hantria Lodge is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin. Die lodge bestaan uit 3 hout-eenhede. Dié kamers het 'n dubbelbed en/of en...

Vanaf
R12 600
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Kalahari, Noord-Kaap

Orange River Hunting and Safari's bied selfsorgverblyf in die Toevlug Hunters House. Die Toevlug Hunters House is op 'n bewarea en jaggebied van 20 000 hektaar in die Noord-Kaap geleë. Die area het verskeie diere e...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 5)
Wildsplaas in Douglas, Noord-Kaap

Sunset Privaat Reservaat is ’n wild-lodge ongeveer 10 minute se ry van Douglas af. Die lodge is ideaal vir klein sakebyeenkomste of -groepe wat op soek is na ’n avontuur en ’n bietjie diversiteit by hul safari...

Vanaf
R370
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Douglas, Noord-Kaap

Broadwater River Estate bied ononderbroke uitsigte oor die water waar jy die asemrowende sonsondergang kan geniet met 'n glasie sjampanje in die hand met die roep van die visarend as jou agtergrondmusiek. Broadwater...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Prieska, Noord-Kaap

Tipuana Gasteplaas is aan die buitewyke van Prieska geleë en bied skoon akkommodasie van die hoogste gehalte aan enigeen wat vir 'n naweek wil wegbreek. Ons het 3 selfsorg-eenhede, elkeen met slaapplek vir tot 2 g...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prieska, Noord-Kaap

RRG - River Rapids Grace Units skuil in Prieska. Gaste kan kies tussen 3 lieflike eenhede, elkeen met 'n uitsig oor die Oranjerivier wat verby die dorp vloei. Eenheid 1 en 2 het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n pri...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Prieska, Noord-Kaap

Gariep Country Lodge bied gaste gemaklike oornag-akkommodasie op pad na Namibie, die Kgalagadi, of enige ander plek in die Kaapprovinsie. Die Oranjerivier is nabygeleë, hier is pragtige bome wat skadu bied, 'n groo...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Witfontein Game Lodge is op 'n wildplaas tussen Hopetown en Douglas geleë en bied verblyf wat perfek is vir 'n groep vriende, gesinne of kollegas. Daar is 7 kamers wat 6 badkamers deel en sommige kamers het 'n en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za