Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Grimbeek Park

4.3 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Grimbeek Park van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Grimbeek Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Grimbeek Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grimbeek Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grimbeek Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grimbeek Park Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly
Jy kan nou koepons teen afslagpryse by sommige van ons top-plekke in Grimbeek Park koop!
Sien Aanbiedinge

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grimbeek Park

Ainsley Private Accommodation is net 'n hanetreetjie weg van die gewoel van die stad af, en is in 'n rustige omgewing en in 'n vreedsame woonbuurt geleë. Die huis van argitektoniese verwondering is die ideale plek ...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Grimbeek Park

Weltevrenden B&B bied gerieflike verblyf aan gaste in Potchefstroom. Die gastehuis het 2 kamers wat geskik is vir 2 tot 5 gaste. Linne en handdoeke word voorsien. Ontbyt woord ook voorsien en gaste het toegang tot...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Grimbeek Park

Yenfie B&B is in die stil, rustige voorstad Grimbeekpark in Potchefstroom. Ons bied stylvolle, bekostigbare verblyf naby die Mooirivier Mall en Noordwes Universiteit. Ons bied 5 stylvolle kamers: 'n 2-Enkelbedkame...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grimbeek Park

Lizzies Guesthouse is in 'n rustige voorstad in Potchefstroom geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir paartjies wat die dorp besoek of op pad is na Johannesburg. Verblyf word gebied in 4 indivi...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Grimbeek Park

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Vinkel Gastekamer is 'n gerieflike gemeubileerde kamer vir 2 gaste in Potchefstroom, en is ideaal vir ouers wat hulle kinders besoek of sakereisigers in die omgewing. Dié kamer het 'n privaat ingang en kyk uit oo...

Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Skoenlapper Selfsorg Gastehuis is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid en het slaapplek vir 3 gaste in Potchefstroom. Dié eenheid het 'n private ingang en tuin. Daar is 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

The Ranch Guesthouse bied lieflike kamers aan ouers, sakereisigers en vakansiegangers in Potchefstroom. Verblyf word in verskeie kamers met slaapplek vir 2 gebied. Die kamers het elk 'n ekstra lengte koningingroott...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Michael-Angelo Gastehuis is net 'n entjie vanaf hoofroetes na Johannesburg/Klerksdorp (N12) en Carletonville/Viljoenskroon (R501) af. Dit is loopafstand vanaf die Potchefstroom-gholfbaan en 2 minute vanaf die Mooiri...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom, Baillie Park

Cosy Cottages Guesthouse is in Potchefstroom langs die R53 na Parys en naby die N12-hoofweg na Johannesburg en Klerksdorp geleë. Dit is ook net 5 minute se ry vanaf die universiteit se kampus. Elke kothuis het 'n ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Potchefstroom, Noordwes

Kumkani Country Lodge is sentraal geleë in Potchefstroom, langs die oewer van die Mooirivier en naby Potchefstroom se buiteklub. Verblyf word gebied in 9 standaardkamers, 4 executive-suites en 2 selfsorgkothuise. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Grimbeek Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Potchefstroom blad indien jy na meer Potchefstroom akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za