Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Groblershoop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Groblershoop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groblershoop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Groblershoop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groblershoop Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Groblershoop

Stokkiesdraai Guest House is 1 km buite Groblershoop geleë en bied plaasverblyf wat ideaal is vir oornag of 'n heerlike naweekwegbreek. Daar is 4 slaapkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed, lugversorging, tee- en ko... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groblershoop

Leopard Tree Guest Village is in Groblershoop, 'n bekoorlike klein dorpie, geleë. Die Guest Village is 'n bekoorlike wegbreekplek en is ideaal vir vakansiegangers wat wil wegkom van die stad se gedruis af en die ru...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Groblershoop

Vanaf
R6 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Groen Kalahari, Kalahari

Thuru Lodge is buite die dorpie Groblershoop in die Kalahari-streek van Suid-Afrika geleë. Die lodge is in 'n privaat natuurreservaat wat 'n unieke verskeidenheid fauna en flora bied. Verblyf word aangebied in 10...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Groen Kalahari, Kalahari

Orange Vineyard Guest Farm is tussen Groblershoop en Grootdrink, reg langs die Balanseerdam, geleë. Die plaashuis het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 8 mense. Twee van die kamers het elk 'n koningingroott...

Vanaf
R12 600
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Kalahari, Noord-Kaap

Orange River Hunting and Safari's bied selfsorgverblyf in die Toevlug Hunters House. Die Toevlug Hunters House is op 'n bewarea en jaggebied van 20 000 hektaar in die Noord-Kaap geleë. Die area het verskeie diere e...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groen Kalahari, Kalahari

Slypsteen Guest Farm is in Vollgraaffsig, 100 km vanaf Upington in die Groblershoop-area geleë. Dié gasteplaas is op 'n hoogte gebou met 'n uitsig oor die pragtige Oranjeriviervallei. Die chalets het pragtige uits...

Vanaf
R2 880
per nag, vir 9 mense
Tentekamp in Groen Kalahari, Kalahari

Vaalkloof Boskamp is tussen Groblershoop, Kenhardt en Upington, aan die rand van die Kalahariwoestyn in die Noord-Kaap geleë. Dié kamp bied gaste 'n unieke ervaring in die rooi landskappe en is perfek vir die avon...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groen Kalahari, Kalahari

Ouma se Huis is die oorspronklike plaashuis wat sedert die 1940’s deur een van die pionierfamilies van die Boegoebergwaterskema langs die Oranjerivier by Grootdrink bewoon is. Die huis is met sorg gerestoureer de...

Vanaf
R415
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groen Kalahari, Kalahari

Duin in die Weg is ’n gasteplaas sowat 70 km buite Upington op die N10. Dit word omring deur Kalahari-veld, 700 m van die Oranjerivier af. Dit is ideaal vir gaste wat na Upington, Namibië of die Kgalagadi reis. ... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groen Kalahari, Kalahari

Uitspan Guestfarm is in Grootdrink in die Kheis Munisipaliteit in die Noord-Kaap geleë. Die dorp staan bekend as die sentrum vir wynproduksie in die Noord-Kaap. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat uit di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Groblershoop akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bo Karoo blad indien jy na meer Bo Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...