Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Kakamas (9)
Keimoes (13)
Upington (98)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (137)
B&Bs (25)
Lodges (12)
Hotelle (5)
Gastehuise (57)
Selfsorg-eenhede (38)

Resensies van Groen Kalahari

4.3 / 5  
volgens 386 resensies
Lees regte resensies van Groen Kalahari van 386 geverifieerde gaste.
Indien jy Groen Kalahari besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Groen Kalahari.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groen Kalahari akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Kalahari Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groen Kalahari Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
B&B in Blydeville, Groen Kalahari

At Home is in Upington, 'n dorp in in die Noord-Kaap, geleë. Upington is veral bekend vir sy wynplase en winkelsentrums. Die verblyf word in 1 gesinseenheid en 4 kamers met koninggrootte- of 2 enkelbeddens. Die ge...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kanoneiland, Groen Kalahari

Bezalel Country House is op die N14 tussen Upington en Keimoes en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesinsnaweek of groep vriende. Die huis is op 'n wyn- en branderwynplaas en gaste wat hier bly kan gratis wynproe....

Vanaf
R780
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Blydeville, Groen Kalahari

Innie Skylte skuil in Upington aan die oewer van die Oranjerivier. Dié privaat kothuis het 1 slaapkamer en 1 badkamer, en staan agter die eienaars se huis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en daar...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Augrabies, Groen Kalahari

The Falls Guest House bestaan uit 6 luukse selfsorg-eenhede, elk met 'n weelderige en-suite-badkamer met ondervloerse verhitting, kombuisie met ’n ketel, broodrooster, yskassie, mikrogolfoond en dubbelwasbak. Daar...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Kenhardt, Groen Kalahari

Oma Miemie Padstal is 'n bekoorlike B&B wat 'n unieke ervaring van Kenhardt, 'n bekoorlike dorpie in die Noord-Kaap, bied. Verblyf word in 2 slaapkamers gebied wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Daar is lugverso...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Rand, Groen Kalahari

Blue Rain Gastehuis bied gehalteverblyf in Upington en is ideaal vir gesinne, sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels en restaurante, die middedorp, die lughawe en gesinsvriendelike doendinge. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Upington, Groen Kalahari

Oppi-Oewer Bed & Breakfast is op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Dié gastehuis is in 'n rustige en lowerryke tuin met lieflike uitsigte oor die rivier. Oppi-Oewer Bed & Breakfast beskik oor 4 un...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Blydeville, Groen Kalahari

Casa Mea Guesthouse bied B&B-verblyf in Upington. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorstopplek op pad na verskeie geriewe. Verblyf by Casa Mea beskik oor 6 unieke kamers. Elke kame...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Groen Kalahari

Aan die oewer van die Garieprivier word luuksheid en die natuur soomloos vervleg. Ontspan by die water in 'n welige tuin of lê luilekker langs die swembad na 'n vermoeiende dag op die pad. Voel hoe die sonsopkoms o...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kenhardt, Groen Kalahari

Kambro-Kind Gastehuis is 'n karaktervolle ou huis met Amerikaanse greinhout vloere en plafonne. Dit is in die klein dorpie Kenhardt, ongeveer 120 km van Upington af, in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis bied ver...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Groen Kalahari akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Noordkaap blad indien jy na meer Noordkaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]