Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Groenkloof

4.5 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Groenkloof van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Groenkloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Groenkloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenkloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Groenkloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groenkloof Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
B&B in Groenkloof

Spacube Luxury Suites and Spa is in die boomryke woonbuurt Groenkloof, noord van Klapperkop en suidoos van die middestad geleë. Dit is gerieflik geleë en is sowat 50 m vanaf 'n wêreldklas gimnasium, hospitaal en ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR840
R588
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groenkloof

Groenkloof is 'n veiligheidsdorpie in 'n baie gewilde voorstad van Pretoria met blaarryke strate, asemrowende uitsigte oor Pretoria en 'n sentrale ligging. Dit is naby die middestad, Life Groenkloof Hospitaal, Zuid-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenkloof

Love, Joy and Peace Cottage is op die eienaar se perseel in Groenkloof, Pretoria. Die kothuis is stapafstand van die Groenkloof Life Hospitaal en Groenkloof Spar. Dit is ook naby die Brooklyn Mall, Affies, Loftus, d...

Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 2)
Hotel in Groenkloof

Kamsa Boutique Hotel is op 'n heuwel met 'n uitsig oor Groenkloof in Pretoria en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dis 10 minute se ry vanaf Pretoria se middestad en bied maklik...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groenkloof

Greenvale is in die rustige, omheinde voorstad Groenkloof in Pretoria en bied gerieflike verblyf in 2 gastekamers wat vir basiese selfsorg toegerus is. Die boomryke voorstad bied toegang tot die Groenkloofkampus van...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Groenkloof

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Lukasrand, Pretoria

Maison sur la Colline en La Cabane is in die rustige woonbuurt Lukasrand in die hartjie van Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede naby Unisa, die Universiteit van Pretoria, Groenkloof Life, Zuid-Afrikaans Hos...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lukasrand, Pretoria

La Vida Luka is 'n luukse gastehuis in Lukasrand, 'n lieflike voorstad in die hartjie van Pretoria. Dit is gerieflik na aan verskeie plekke van belang soos die buitelandse ambassades, hospitale, sportparke, universi...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieuw Muckleneuk, Nuwe Muckleneuk

Brooklyn Lodge is in die luukse sakebuurt, Brooklyn, in Pretoria geleë. Die Pretoria-treinstasie, Loftus Versfeld Stadion en 'n paar hospitale en privaat mediese geriewe is 5 km van dié lodge af. Die National Zool...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Bailey’s Muckleneuk

Touch of Class Guest House is in die stil en rustige woonbuurt, Baileys Muckleneuk, geleë en bied verwelkomende verblyf vir sakereisigers sowel as toeriste. Met die klem op individuele aandag, bied ons 'n lekker en...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria SSB, Bailey’s Muckleneuk

Touch of Class Villas bied langtermyn-selfsorgverblyf en bied veel meer as net 'n plek om jou kop neer te lê en maaltye voor te berei. Daar is aandag aan elke detail geskenk om te verseker dat gaste tuis voel tyden...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bailey’s Muckleneuk, Pretoria

Welkom by 37 On Charles! Ons is ideaal geleë vir gaste wat Pretoria besoek. Ons is halfpad tussen die middestad van Pretoria en Menlyn in Justice Mahomed Straat (voorheen bekend as Charles-straat) in die pragtige B...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

Vintage on Main bied puik verblyf aan besoekers in Waterkloof, Pretoria. Dit is 'n ou huis wat netjies opgeknap en het 3 kamers in die huis, elk met sy eie badkamer. Daar is ook 'n eenslaapkamerwoonstel agter die h...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria SSB, Bailey’s Muckleneuk

Ben's Bed and Breakfast is in die pragtige Bailey's Muckleneuk-woonbuurt in Pretoria. Dié boetiek B&B bied verblyf in 3 individueel versierde kamers. Al die kamers het ingeboude kaste, tee- en koffiemaakgeriewe, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB, Bailey’s Muckleneuk

Aanmani Rose Gastehuis is in die pragtige, booryke voorstad, Brooklyn, in Pretoria geleë. Die gastehuis is naby Pretoria se middestad, die meeste internasionale ambassades, Loftus Stadion, Universiteit van Pretoria...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muckleneuk, Pretoria

Sérénité Studio is in die boomryke Muckleneuk in Pretoria geleë en bied gerieflike oornagverblyf vir 2 gaste. Die oopplan-eenheid het ’n privaat ingang en het 2 enkelbeddens en ’n privaat badkamer met ’n ...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

Matisses Boutique Hotel is in Waterkloof, 'n rustige buurt in Pretoria, geleë. Dit is naby verskeie winkelsentrums soos die Brooklyn Mall, Menlyn, Virgin Active, Groenkloof Life Hospitaal en verskeie restaurante. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Bailey’s Muckleneuk

Bay Tree, 'n 4-ster-gastehuis, is in die goed gevestigde voorstad Bailey's Muckleneuk geleë (gewoonlik gesien as deel van Brooklyn). Daar 'n verfrissende swembad en 'n beeldskone tuin. Die gastehuis is fantasties g...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR620
R496
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Unionview Guest house is aan die bopunt van Pretoria, aan die einde van 'n stil doodloopstraat, met 'n uitsig oor die Uniegeboue, geleë. Ons bied sakpasverblyf met 'n sentrale ligging en asemrowende uitsigte en die...

Vanaf
R665
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Bailey’s Muckleneuk

Bailey's @ 14D is in 'n lieflike boomryke area oorkant Magnoliadalpark in Muckleneuk geleë. Dit is op 'n privaat pad in 'n klein sekuriteitsarea. Verder is dit ook sentraal en bied maklike toegang tot die Universit...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Silver Corner Accommodation bied moderne verblyf in 'n stil doodloopstraat in Muckleneuk. Verblyf is beskikbaar in 'n gastehuis met 2 slaapkamers en 'n uitsig oor Pretoria van die stoep af. Elke kamer is geskik vi...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Groenkloof akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]