Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groenpunt.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groenpunt akkommodasie
Bladsy 9 - 142 lekke plekke om te bly
The Lime Grove Cottage is 'n selfsorg-dorpshuis in De Waterkant in Kaapstad. Die perseel is ideaal naby verskeie sa...
Curiocity Cape Town is 'n tripelverdiepinggebou in die hartjie van Groenpunt. Dit is sentraal geleë en, soos Curioc...
21 High Strand bied selfsorgvakansieverblyf in 'n woonstel in hartjie van Groenpunt, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n...
Gordon's Guest House is 'n smaakvol versierde gastehuis in die hartjie van die sonderlinge, historiese deel van Kaa...
Bayview on Loader bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n elegante, historiese kothuis in De Waterkant, 'n sjiek woon...
McKinnon House Unit 3 is in die modieuse De Waterkant geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woon...
Wilton Manor is in die geskiedkundige voorstad Groenpunt geleë, in die stil Croxteth-straat met uitsigte oor Groenp...
19 De Smit is in die sjiek De Waterkant-buurt in Kaapstad geleë. Hierdie gemaklike selfsorgverblyf bestaan uit 'n e...
North Villa is 'n moderne selfsorg-villa in Groenpunt, Kaapstad met 'n pragtige uitsig oor die stad en see in die v...
Waterkant Hideaway 108 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die hartjie van De Waterkant, Kaapstad. Dit is ideaal vir...