Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (154)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (132)

Resensies van Groenpunt

4.6 / 5  
volgens 89 resensies
Lees regte resensies van Groenpunt van 89 geverifieerde gaste.
Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Groenpunt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groenpunt Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 802
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Groenpunt

Loader Street 52 is 'n selfsorghuis in Kaapstad se stadskern. Die huis is geleë in Loaderstraat se stiller kant. Daar is 2 kamers en dit is ideaal vir 'n gesin of paartjies wat wil kom ontspan. Hier is 'n hangmat e...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Drie Ankerbaai, Groenpunt

Green Point Self Catering Studio 3 bied gehalte-vakansieverblyf of sakeverblyf in Kaapstad en is naby verskeie strande, winkelsentrums, Kaapstad se sakekern, doendinge en besienswaardighede geleë. Die woonstel het...

Vanaf
R1 725
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Groenpunt

77 Loader Street is stylvol gemeubileerd en 'n kontemporêre eiendom in 'n stil gedeelte van De Waterkant in Groenpunt, Kaapstad. Dié eenheid bied luukse slaapplek vir 4 gaste in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat pragt...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt

Stunning Legacy is ’n pragtige dakwoonstel in ’n veilige gebou in Groenpunt. Die woonstel het ’n pragtige uitsig op Seinheuwel en die gebou spog met ’n dakswembad wat oor Kaapstadstadion en die Atlantiese Os...

Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Groenpunt

4 Hill House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die stylvolle en historiese De Waterkant Village met sy boomryke strate en elegant opgeknapte kothuise. Hiér kan g...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

121 Ocean View Drive - Studio Apartment is onlangs opgeknap en bied nou vyfster-selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel. Dié woonstel sluit 'n nuwe kombuis, badkamer, teëls, kaste, breekware, ens. in. Dit is in die ...

25% af Winteraanbod!
VanafR2 390
R1 793
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt

Villa Zest Boutique Hotel luukse verblyf en sal jou ontspanne laat voel hoewel jy in die hartjie van Kaapstad se Groenpunt is. Villa Zest is ideaal geleë en bied toegang tot al die bederfies van die stad soos palmr...

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groenpunt

Sun and Sea Gorgeous Green Hideout bied lieflike selfsorgverblyf op 'n mooi perseel in Groenpunt wat gerieflik naby verskeie winkels, kroeë en restaurante geleë is. Tafelberg, die V&A Waterfront, Seepunt se promen...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt

Doric 005 is 'n selfsorgwoonstel in Groenpunt. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte naby verskeie geriewe in die middestad. Hierdie woonstel is smaakvol gemeubileer en ...

Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt

Bluegum is 'n hartlike en verwelkomende dubbelverdiepinghuis in die heel boonste straat in Groenpunt, een van Kaapstad se luukste residensiële areas. Dit is naby die stadskern en die beroemde V&A Waterfront, maar s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Groenpunt akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]