Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Groenvlei

4.6 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Groenvlei van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Groenvlei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Groenvlei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenvlei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Groenvlei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groenvlei Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
VanafR525
R420
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Groenvlei

Safe Haven Gastehuis bied 'n ontspanne plaasatmosfeer en is in Groenvlei sowat 10 km buite Bloemfontein. Gaste kan die Safe Haven-eenheid of die Safe Haven-ateljeewoonstel bespreek. Albei eenhede het slaapplek vir...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR790
R672
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Groenvlei

A Little Guesthouse is 'n gewilde gastehuis naby die N1 en 7 minute se ry van die Universiteit af. Dit is 'n plattelandse selfsorggastehuis in 'n veilige omgewing met veilige parkeerplek, gratis WiFi, lugversorging,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R955
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein, Groenvlei

Blue Rain Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike gastehuis in Bloemfontein, net 3,5 km vanaf Woodland Hills Wildlandgoed. Die gastehuis het 'n mengsel van 'n moderne, tog ontspanne, plattelandse, indu...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein, Groenvlei

Horizon Stables Guesthouse bied verblyf in 'n rustige gedeelte van Bloemfontein. Dié gastehuis is lekker naby Mimosa Mall, Loch Logan Waterfront en die sportstadions. Verblyf beskik oor 10 en suite-kamers met 'n g...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
B&B in Rooidam, Groenvlei

Ontspan in die son en ervaar ware Vrystaatse gasvryheid. Verken die perseel of wandel deur ons inheemse tuin voordat jy jou voete laat rus in 'n kruie-voetbad terwyl jy die pragtige Vystaatse sonsondergang aanskou. ...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooidam, Groenvlei

Bel Tramonto is 'n gastehuis wat op 'n 4 ha-area geleë is met oop tuine en 'n lapa. Daar is 5 en suite-slaapkamers met baddens, storte en toilette. Elke kamer het 'n eie ingang, 'n platskerm-TV, lugversorging, sek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 390
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Rooidam, Groenvlei

Wildelied is ’n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis en bied slaapplek aan 5 gaste in Groenvlei, net 3 km buite Bloemfontein . Dié huis het 2 slaapkamers wat elkeen ’n dubbelbed het en dié slaapkamers deel di...

10% af Aanbod!
VanafR1 150
R1 035
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rooidam, Groenvlei

Hierdie stylvolle en moderne gastehuis bied gerieflike verblyf in Bloemfontein in die Vrystaat. Suikerbossie Guesthouse het slaapplek vir 12 gaste in 2 gesinseenhede, 3 standaardkamers en 'n bruidsuite. Die gesinse...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Groenvlei

Petal Place is sowat 1,8 km buite Bloemfontein op 'n klein, stil en rustige kleinhoewe geleë. Dis na aan van die beste trou- en konferensielokale in die area en slegs 'n hanetreetjie van die plaaslike winkelsentrum...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloemfontein, Groenvlei

Spacious Bloemfontein Apartment is in die dorp Groenvlei in Bloemfonten geleë. Dit is sowat 10 minute se ry van die Mimosa-winkelsentrum af. Gerieflike verblyf word in 'n tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel aangebied. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die a-Groenvlei akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za