Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Hersham (12)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (111)
B&Bs (5)
Lodges (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (95)

Resensies van Groot-Brakrivier

4.7 / 5  
volgens 80 resensies
Lees regte resensies van Groot-Brakrivier van 80 geverifieerde gaste.
Indien jy Groot-Brakrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Groot-Brakrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groot-Brakrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Groot Brakrivier Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groot-Brakrivier Akkommodasie

107 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
VanafR625
R500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Tergniet, Groot-Brakrivier

Rehoboth is 'n selfsorgeenheid in die kusdorp Tergniet tussen Groot Brakrivier en Klein Brakrivier. Dit is 300 m vanaf Tergniet se getypoel naby die strand geleë. Die eenheid het 'n stoep met 'n see-uitsig, 3 sla...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR420
R357
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tergniet, Groot-Brakrivier

Tussen die Brakke is 'n selfsorgwoonstel op dieselfde perseel as die eienaar se huis en is in Reebok net 4 km vanaf Groot Brakrivier in die Wes-Kaap geleë. Die woonstel is perfek vir vriende of families wat op soek... Aanpasbare Kansellasie!

20% af Winteraanbod!
VanafR720
R576
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groot-Brakrivier

Wolwedans Guest Manor eiendom is 'n erfenisterrein en die oorspronklike plaashuis is tussen 1826 en 1851 gebou. Groot Brak het hier ontstaan en die ou plaashuis is pragtig opgeknap om te voldoen aan moderne standaar...

30% af Winteraanbod!
VanafR1 050
R735
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mosselbaai, Groot-Brakrivier

Ilita Lodge is net bokant die prentjiemooi dorpie, Groot-Brakrivier, op 'n stil heuwel geleë en word omring deur die panoramiese uitsigte van die riviermond, die Indiese oseaan, beeldskone berge en Mosselbaai. Hier...

14% af Winteraanbod!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tergniet, Groot-Brakrivier

Seeperdjie By die See is in Tergniet in Mosselbaai geleë en dit bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby die strand, verskeie winkels en restaurante en binne maklike bereik v... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Tergniet, Groot-Brakrivier

Roodland bied selfsorgverblyf in 'n bekoorlike vakansiehuis in Tergniet naby Mosselbaai. Dié kusdorpie spog met lang goue strande, getypoele en 'n verskeidenheid natuurlike besienswaardighede. Die verblyf beskik ...

10% af Aanbod!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Southern Cross, Groot-Brakrivier

Oppi See is 'n lieflike tweeslaapkamer-eenheid in Groot-Brakrivier wat gerieflik gemeubileer is vir 'n gesin van 5. Hier word jy saans aan die slaap gesus deur die see, en vroegoggend baljaar die dolfyne tussen die ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR920
R828
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southern Cross, Groot-Brakrivier

Boardwalk Garden Flat is in Grootbrakrivier, 'n kusdorpie tussen Mosselbaai en George geleë. Die eenheid is naby die strand en lughawe. Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die h... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Glentana, Groot-Brakrivier

Bergland Bliss is naby Groot Brakrivier, tussen George en Mosselbaai. Die eiendom is 15 km vanaf George Lughawe, 400 m vanaf Outeniekwastrand en sowat 3,3 km vanaf Glentanastrand. Die huis en woonstel kan apart of ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Southern Cross, Groot-Brakrivier

Suiderkruis Bydiesee bied 2 privaat selfsorg-eenhede in Groot-Brakrivier, tussen Mosselbaai en George. Hydria 3 het slaapplek vir 3 en Hydria 4 het slaapplek vir 5. Elke eenheid lei na ‘n stoep en het privaat sla... Aanpasbare Kansellasie!

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Groot Brakrivier akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...