Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Hersham (16)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (172)
B&Bs (6)
Wildsplase (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (155)

Resensies van Groot-Brakrivier

4.7 / 5  
volgens 131 resensies
Lees regte resensies van Groot-Brakrivier van 131 geverifieerde gaste.
Indien jy Groot-Brakrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Groot-Brakrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groot-Brakrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Great Brak River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groot-Brakrivier Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glentana, Groot-Brakrivier

Clouds-End is in die hartjie van die Tuinroete tussen George en Mosselbaai geleë. Dié gastehuis is smaakvol versier en spog met verskeie verblyfopsies. Of jy 'n sakereisiger is, op soek is na 'n plek om die nag o...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R480
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tergniet, Groot-Brakrivier

Beker Loop Oor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grondvloerwoonstelletjie in 'n rustige hoekie van 'n kusdorpie genaamd Groot-Brakrivier. Dié woonstel het 'n privaat ingang en is apart van die boonste vloer ag...

25% af Aanbod!
VanafR2 300
R1 725
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tergniet, Groot-Brakrivier

Tuscany @ Sea 4 is in 'n sekuriteitskompleks in Tergniet en is lekker naby die strand. Dié eenheid bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groot-Brakrivier

Seaview @ Grootbrak is in 'n veilige kompleks tussen Mosselbaai en George geleë. Die streek is bekend vir sy matige klimaat, goue strande en verskeidenheid natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardighede...

14% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR690
R591
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tergniet, Groot-Brakrivier

Sea n See is in Tergniet, Mosselbaai en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of klein gesin. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié selfsorgwoonstel is op 'n residensië...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groot-Brakrivier

Die Ark is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste in Bothastrand, Groot-Brakrivier en is 300 m van die strand af. Die eenheid het 1 slaapkamer, 'n privaat ingang en beskutte privaat braai-area. Di...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Glentana, Groot-Brakrivier

Just-off-the-Beach is ‘n selfsorg-eenheid in Glentana naby Mosselbaai. Dis in die eerste straat, net 150 m van die strand, maar het nie see-uitsig nie. Daar is slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders, ideaal vir ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glentana, Groot-Brakrivier

Amelia's by the Sea bied luukse 4 ster-selfsorgverblyf B&B in die hartjie van die pragtige Tuinroete. Die lodge is ideaal geleë tussen George en Mosselbaai en net 10 minute se ry van George Lughawe af. Amelia's by ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Tergniet, Groot-Brakrivier

Kusweg 325 Tergniet is 'n selfsorghuis wat volledig gemeubileer en toegerus is. Dis ideaal geleë, net oorkant die pad van Tergniet se strand naby Mosselbaai. Jy is dalk net gelukkig genoeg om walvisse en dolfyne va...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hersham, Groot-Brakrivier

Hersham Cottage is in 'n stil straat in Hersham, Groot-Brakrivier op die Tuinroete geleë. Kom geniet 'n pragtige see-uitsig en dis stapafstand van die strand af. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Groot Brakrivier akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za