Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Hersham (17)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (174)
B&Bs (6)
Wildsplase (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (157)

Resensies van Groot-Brakrivier

4.7 / 5  
volgens 130 resensies
Lees regte resensies van Groot-Brakrivier van 130 geverifieerde gaste.
Indien jy Groot-Brakrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Groot-Brakrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groot-Brakrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Great Brak River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groot-Brakrivier Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glentana, Groot-Brakrivier

10 Elf Beach House is spesiaal deur 'n argitek ontwerp om sy puik ligging op die luisterryke Tuinroete tot volle uiting te bring. Die ganse voorkant van die huis maak oop op 'n breë houtdek met 'n asemrowende 180º...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glentana, Groot-Brakrivier

Die Blou Huis bied selfsorgverblyf in 'n ruim vakansiehuis in Outeniekwastrand 100 m van die strand af. Die lieflike Top Unit is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers w...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Groot-Brakrivier

Ilita Lodge is net bokant die prentjiemooi dorpie, Groot-Brakrivier, op 'n stil heuwel geleë en word omring deur die panoramiese uitsigte van die riviermond, die Indiese Oseaan, beeldskone berge en Mosselbaai. Hier...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in The Island, Groot-Brakrivier

Island Breeze @ 70 bied gerieflike verblyf vir 10 gaste in The Island. Verblyf word in 'n drieslaapkamerhuis en 'n tweeslaapkamerwoonstel aangebied. Die hoofslaapkamer in die huis het 'n koninggrootte-bed en 'n en ...

10% af Aanbod!
VanafR1 360
R1 224
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bothastrand, Groot-Brakrivier

The Place is 'n lieflike tuinwoonstel met 2 slaapkamers in Glentana en bied gerieflike verblyf aan 4 gaste. Gaste kan saans luister na die gedruis van die see en soggens kyk hoe dolfyne in die see baljaar. Walvisse ...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bothastrand, Groot-Brakrivier

KasaPlanka is 'n selfsorghuis in Dwarswegstrand, naby Grootbrakrivier en Mosselbaai. Dit is in 'n privaat oord wat baie veilig is. Die huis is sowat 200 m vanaf die strandfront. Dié huis het slaapplek vir 4 volwas...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glentana, Groot-Brakrivier

Glentana Seekat 34 is 'n woonstel met slaapplek vir 4 in Glentana, net 400 m van die strand af. Dié duplekswoonstel het 'n privaat ingang en 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer bo het 'n koning...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tergniet, Groot-Brakrivier

Traditional Family Holiday Home 34667 is in Tergniet en is stapafstand van die strand af. Dié plaasstyl-huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enk...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Glentana, Groot-Brakrivier

Die Kolonie is slegs 'n paar minute se ry vanaf die George Lughawe en ongeveer 30km vanaf Mosselbaai. Dit is die ideale plek om vir 'n paar weke, of slegs 'n naweek van die stadsgejaag te ontsnap. Die Kolonie bied ...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tergniet, Groot-Brakrivier

Timberly is in stil dorpie, Tergniet, op die Tuinroete, 22 km van Mosselbaai af, en halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth geleë. Dié selfsorg-eenheid is op die eienaar se eiendom, maar het het 'n privaat ingan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Groot Brakrivier akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za