Resensies van Great Brak River

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Brak River bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.66 uit 5 gekry volgens 134 resensies.
Elmarie S. - 10th January 2018
staying in Groot-Brakrivier
Groot-Brakrivier sal van nou af op my reisplan voorkom.
Jeanette K. - 4th January 2018
staying in Groot-Brakrivier
Naby als.
Luzanne S. - 3rd January 2018
staying in Groot-Brakrivier
Als wat jy nodig het is daar. Van winkels tot droogskoonmakers. Baie gerieflike vakansieplek.
Bonita B. - 3rd January 2018
staying in Groot-Brakrivier
Groot-Brakrivier is nie so besig soos Hartenbos nie en die winkels kan mens besoek sonder om in rye te staan.
Emile H. - 2nd January 2018
staying in Groot-Brakrivier
Baie mooi.
Almarie V. - 1st January 2018
staying in Groot-Brakrivier
Klein skoon plekkie. En naby Hartenbos. Skoon en netjiese dorp.
Hester N. - 31st December 2017
staying in Hersham, Groot-Brakrivier
Baie rusting.
Gillian V. - 31st December 2017
staying in Groot-Brakrivier
Pragtig.
Lorinda G. - 30th December 2017
staying in Groot-Brakrivier
Baie stil en rustig.
Naas B. - 20th December 2017
staying in Groot-Brakrivier
Beautiful little quite town! With the friendliest people.
Richard A. - 11th December 2017
staying in Groot-Brakrivier
Vat gerus n visstok saam. Sentraal geleë as jy tussen George en Mosselbaai wil toer.
Annarien E. - 4th December 2017
staying in Groot-Brakrivier
Baie mooi plek verder en sal weer gaan.
Sakkie En Sandra M. - 29th November 2017
staying in Groot-Brakrivier
Ons sou graag daar wou woon!
Anita B. - 21st November 2017
staying in Groot-Brakrivier
Pragtige dorpie.
Geneva H. - 5th October 2017
staying in Groot-Brakrivier
Baie rustige plekkie op sy eie en baie mooi.
Riana D. - 26th September 2017
staying in Groot-Brakrivier
Lekker restourant by De Dekke en 'n groot Spar wat iets van alles het.
Tobie H. - 23rd September 2017
staying in Groot-Brakrivier
Julle dorp is pragtig. Hou dit so en ons gaan julle nog baie jare ondersteun!
Mariaan D. - 26th August 2017
staying in Groot-Brakrivier
Ek het Groot-Brakrivier as 'n basis gebruik om die area van Sedgefield tot Klein-Brakrivier te verken. Gerieflik en nommerpas vir my doel gewees.
Marlene M. - 14th August 2017
staying in Groot-Brakrivier
Ideaal en sentraal van omliggende dorpe.
Janine C. - 10th July 2017
staying in Groot-Brakrivier
Groot Brakrivier is 'n fantastiese plekkie. Ontsettend mooi. Sal enige tyd weer gaan.
Bianca D. - 9th May 2017
staying in Groot-Brakrivier
Ons kom elke jaar dieselfde tyd hierheen. Groot Brakrivier is 'n wonderlike plek met wonderlike mense.
Laurika L. - 4th May 2017
staying in Groot-Brakrivier
Dit het my hart gesteel ... wil nou so graag daar gaan bly.
Bonny F. - 30th April 2017
staying in Groot-Brakrivier
A good start to a Garden Route trip.
Jaco V. - 17th April 2017
staying in Groot-Brakrivier
Lifelike plekkie
Klaas E. - 16th April 2017
staying in Groot-Brakrivier
Baie goeie ligging naby die see, winkels en ander besienswaardighede.
Helena D. - 30th March 2017
staying in Groot-Brakrivier
Transkaroo is die beste restaurant - flink diens, fantastiese kos!
Francois M. - 20th March 2017
staying in Groot-Brakrivier
Beïndruk deur rit na die Groot Brakriviertoe
Liz K. - 9th February 2017
staying in Groot-Brakrivier
Weereens baie vriendelike mense en 'n skoon strand waar ons was.
Jakkie L. - 10th January 2017
staying in Groot-Brakrivier
Die beste dorp in die land en ook die mooiste een.
Magriet D. - 10th January 2017
staying in Groot-Brakrivier
Dit is 'n baie lekker dorp met 'n nie te bedrywige strand nie, maar as jy lus is vir baie mense is dit naby genoeg aan Hartenbos en Mosselbaai. Dit is 'n ideale plek vir klein kinders en laerskoolkinders om te baljaar.
Deon C. - 9th January 2017
staying in Groot-Brakrivier
Heerlike vakansiebestemming!
Keith H. - 8th January 2017
staying in Groot-Brakrivier
Groot Brakrivier is baie mooi met die rivier en die see. Baie min winkels en vermaak vir jong mense. George en Mosselbaai is gelukkig naby. Sal eerder by een van hulle vakansie hou.
Zelda V. - 6th January 2017
staying in Groot-Brakrivier
Groot Brakrivier, die beste plek ooit, die beste ligging en jy kan orals heen loop.
Daleen V. - 28th December 2016
staying in Groot-Brakrivier
Pragtige stil dorpie, lieflike strande en gerieflik naby groter sentrums.
Engela C. - 28th December 2016
staying in Groot-Brakrivier
Mooi area.
Veronica S. - 15th December 2016
staying in Groot-Brakrivier
Baie rustige en vriendelike omgewing.
Marie D. - 24th October 2016
staying in Groot-Brakrivier
Sal altyd 'n plek in my hart hou vir Groot-Brakrivier.
Maarten D. - 17th June 2016
staying in Groot-Brakrivier
Beautiful place just far enough away from the maddening crowd but close enough to cities.
Chris P. - 3rd May 2016
staying in Groot-Brakrivier
Pragtige omgewing met baie besienswaardighede in omtrek.
Eunice M. - 4th April 2016
staying in Groot-Brakrivier
'n Versteekte skat!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za