Verified Reviews
Great Brak River
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Brak River
Rated 4.7 out of 5 based on 269 reviews.
"Kan net sê ek as Transvaler: Wes-Kkaap julle is puik, mense vriendelik en hulpvaardig gewees."
"Ken gebied oor jare heen en voel altyd welkom. Ideaal vir almal, jong besoekers, dié met gesinne, én ouer persone. See, saffier en sonneskyn!"
"A quaint, quiet and safe town where one can find accommodation when visiting George or Mossel Bay, or driving the Garden Route. The area has enough restaurants, shopping centers, gasoline stations and services that any traveler may need."
"We enjoy the whole area in and around Great Brak River tremendously, the beaches are superb, and the amenities are great."
"Beautiful small town and the people in various service capacities were mainly helpful and friendly. The beach and river areas are pristine."
"Lovely surroundings and walks and close enough to George if you need more than they offer in GB."
"Pragtige plek en so naby aan alle besienswaardighede in die omtrek wat dit 'n puik basis maak."
"Rustige plek. Ek het nooit 'n huisie by die see gesoek nie, maar nou doen ek! Skoon, rustig, net perfek!"
"Die omgewing is lieflik skoon en netjies en bied baie aan die reisiger om te doen. 'n Goeie vakansiebestemming."
"Groot-Brakrivier het heerlike eetsplekkies soos die Peperboom en Transkaroo. Dis ver genoeg van alles om van die gewoel te vergeet, maar ook naby genoeg aan alles as 'n mens 'n bietjie wil uitry of meer lewe soek. My droomplek."
"'n Lekker dorpie met alles wat jy nodig mag hê sonder dat jy doodgetrap word. Het Hartenbos gaan beloer, maar redelik vinnig weer na die rustigheid van Groot-Brakrivier teruggekeer."
"Klein maar baie lekker plekkie. Geniet die rustige atmosfeer en het dit so baie nodig gehad."