Verified Reviews
Great Brak River
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Brak River
Rated 4.7 out of 5 based on 269 reviews.
"Snaakse ligging, maar ek vermoed die hele area daar is maar so. Baie beter as Gauteng."
"Lovely place, lively friendly people, and servings of meals, are more than sufficient. The Cape is the best destination to go to."
"Great location for nature lovers, away from the city buzz. The best part of Glentana is the sea close by."
"Vervoer in hierdie dorpie is effens moeilik om te reel. 'n Huurmotor word aangeraai as jy nie self afry nie."
"Dis 'n rustige mooi see-voorstad. Sal meer baat vind by mense wat graag 'n wegbreek benodig van besige stadsgejaag. Nie veel vir kinders om te doen nie - behalwe see/strand aktiwiteite."
"Alles so by die see is vir my wonderlik en dan nog een met 'n uitsig en jy kan die see hoor, as jy slaap. 10 uit 10."
"Naby aan Mosselbaai met twee groot malls en sentraal geleë met menige besienswaardighede."
"Ken Groot Brak baie goed. Naby aan Mosselbaai en George maar is lekker rustig en netjies."
"Wat 'n onontdekte juweel! Mens wil dit eintlik stil hou in die hoop dat dit nie gekommersialiseer word en sodoende sy huidige miljieu verloor nie."
"Mooi plek met alles wat jy nodig het en indien hulle nie iets het wat jy soek nie is Mosselbaai en Hartenbos net om die draai."
"Baie sentraal met alles wat jou hart kan begeer. Ons kon maklik Knysna of Mosselbaai besoek, waar daar interessante dinge is om te doen en beleef. Restaurante van elke aard is baie naby."