Geverifieerde Resensie
Great Brak River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Brak River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 267 resensies.
"Baie sentraal geleë, met George en Mosselbaai wat naby genoeg is. Groot Brak self is 'n rustige dorp."
"Stil area met relatiewe min verkeer oor Desember. Mense is baie vriendelik en behulpsaam."
"Het die wine tasting by Boplaas, Klein Brak baie geniet en het lekker ete gehad by Klipheuwel."
"Groot-Brakrivier is sentraal geleë tussen Mosselbaai, Oudtshoorn en George. Perfekte langs die seevakansie tuiste met lekker stappies op die strand indien jy nie wil uitry nie."
"Alles wat mens nodig het is sommer lekker naby. George en Mosselbaai is ook naby vir meer aktiwiteite."
"The Frangrance Festival was such fun. Excellent restaurants and food. Altogether a great way to spend a weekend."
"Ek ken die kusdorpie al baie jare, lieflike plantegroei, panorama en klimaat. Hier heers nog egte plattelandse gasvryheid met 'n lekker vakansie-vibe."
"For us that enjoy the bush life, the Groot Brak was great. There is a river to canoe in, beach to swim at, bush to walk in and birds to watch. Conveniently close to Mossel Bay and George for shopping and surfing at Vic Bay. What more do you want? Happy as can be."
"Groot Brakrivier is 'n bestemming vir enige iemand. Daar is soveel om te doen en die dorp is skoon, netjies en almal is vriendelik. Ons het heerlik geëet by Seeplaas, die ander hoogtepunt was die heerlike vars vis en tjips by 'n klein winkeltjie met die naam van Seemeeu Vis en Chips. "