Verified Reviews
Great Brak River
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Brak River
Rated 4.7 out of 5 based on 269 reviews.
"Sal volgende keer nader aan rivier wil bly. 'n Mooi dorpie, net jammer ons het nie genoeg tyd gehad om dit te verken nie."
"Ons ervaring by die Pick en Pay en Dekke was nie aangenaam nie. Ons het maar na die winkel sentrum in Hartenbos toe gery om inkopies te doen. "
"Ons het Groot-Brakrivier geniet omdat ons elke dag binne 'n paar minute ander strande in die omgewing kon verken. "
"Groot-Brakrivier is 'n wonderlike deel van Suid-Afrika. Perfek geleë, met pragtige wit strande en vriendelike mense."
"Pragtige omgewing met baie doendinge! Ons het ook heerlik by Suiderkruisstrand geswem."
"Groot-Brakrivier het nie baie te doen nie, maar soos gemeld, dit is binne 'n 20 km radius van plekke met baie besienswaardighede."
"Groot Brakrivier is a lovely klein dorpie. We ate at the Transkaroo Restaurant, great service, amazing food and a wonderful ambience. The Saturday Market next to the river near the bridge is a great place to wonder around and pick up some lovely goodies. We also attended the monthly auction which was fun and exciting. Love the area and definitely will be back."
"Groot Brak is a great holiday destination with a lovely beach and lagoon. The town has several restaurants and shops to supply in all your needs. It is also close to other places of interest like George and Mossel Bay."
"Een woord: vakansie! Baie rustige omgewing met 'n pragtige uitsig van amper oral in die dorpie. "
"Perfectly positioned, for exploring the Garden Route, and an easy drive from Cape Town."
"Ons het van die rustigheid van die dorp gehou, veral na 'n besige dag in Hartenbos en Diazstrand."
"Dis gemaklik geleë vir iemand wat die omgewing wil besoek. Toegang tot die snelweg is maklik. "