Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Groot Marico

4.2 / 5  
volgens 28 resensies
Lees regte resensies van Groot Marico van 28 geverifieerde gaste.
Indien jy Groot Marico besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Groot Marico.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groot Marico akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Groot Marico Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groot Marico Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groot Marico

Up the Creek is ongeveer 4 km vanaf die dorpie Groot Marico wat langs die Marico-rivier geleë is. Dit is op 'n deeltjie van 'n plaas wat teen ongeveer 1,5 km rivier geleë is. Dit is 'n absolute voëlkykparadys. D...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groot Marico

Botshabelo beteken "toevlugsoord". Die gastehuis is in Groot Marico geleë waar gaste in die hartjie van die Marico Bosveld kan rus, ver van die stadsgejaag. Kom ontspan in die son langs die gemeenskaplike swembad, ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Groot Marico

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordwes

Riverstill Guest Farm skuil in 'n vallei teen die Groot Maricorivier, net 6 km buite Groot Marico. Hier sal jy rus en vrede in die natuur ervaar. Daar is 4 plattelandse gastekothuise wat oor die plaas versprei is e...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordwes

Mariquensis Gasteplaas is op 'n bekoorlike plaas buite Groot Marico aan die oewer van die Groot-Maricorivier geleë. Die verblyf bestaan uit 2 selfsorgkothuise wat deur bome omring word. Veldmaiden Kothuis bied ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordwes

The Hanging Garden Bushveld Eco-Retreat is in die Marico Biosfeerreservaat, 'n UNESCO-erfenisgebied, en bied unieke verblyf op 'n privaat bosveldplaas. Die selfsorg eko-chalet is hoog teen die heuwels van die Koed...

20% af Aanbod!
VanafR1 425
R1 140
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Noordwes

Na 'n stofpad wat afdraai van die N4 kry jy Jampot Nature Retreat, 'n vakansiehuis tussen die bome in 'n natuur reservaat aan die oewer van die wonderlike Groot Marico-rivier. Die mooi en gerieflike huis is ideal vi...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordwes

Evergreen River Guest Farm is 'n plaas in privaat besit aan die oewer van die Groot Marico-rivier, 9 km buite Groot Marico. Dit is in die UNESCO Marico Biosfeer, net 2,5 km vanaf Gauteng op die N4 Platinum-hoofweg i...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Groot Marico

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Noordwes

Tino Erasmus Guest Farm is die ideale plek om te rus en te ontsnap uit die stadsrumoer. Kom ervaar ons hartlike gasvryheid, helder sterbelaaide hemel, vars lug en ons 1 km-lange rivieroewer. Die plaas is op die oewe...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordwes

Kearney's Guestfarm bied verblyf in 'n groot plaashuis wat 15 km van Groot Marico af geleë is. Die lodge is ideaal vir 'n gesin, spanbougroepe, sportgroepe en kerkkampe wat uit die stad wil ontsnap. Die plaashuis ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordwes

Marico River Game Lodge is tussen die Kromellenboogdam en die Marico-Bosveld Natuurreservaat geleë. Dit is die ideale bestemming vir oornagverblyf of 'n vakansie. Marico River Game Lodge bied gehalteverblyf met ve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Groot Marico akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za