Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Grootfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Grootfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grootfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grootfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grootfontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 50 km vanaf Grootfontein

Vanaf
R290
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Otjozondjupa, Namibië

Meteorite Rest Camp bied selfsorgverblyf op 'n privaat plaas 17 km vanaf Grootfontein in die Otjozondjupa-streek van Namibië. Die plaas is 3,5 km van die Hoba-meteoriet af. Verblyf is beskikbaar in verskillende c...

Vanaf
R2 470
per nag, vir 2 mense
Lodge in Otjozondjupa, Namibië

Fiume Lodge and Game Farm is op 'n privaat wildplaas, wat 1400 ha groot is, net 35 km noord van Grootfontein en 3 km vanaf die B8 geleë. Dié wildplaas is meer as 10 verskillende wildspesies en verskeie kleiner soo...

Vanaf
R2 860
per nag, vir 2 mense
Lodge in Otjozondjupa, Namibië

Dornhuegel Guest Farm bied aandete en ontbyt en is op 'n 11 000 ha-plaas 42 km oos van Grootfontein in Namibië geleë. Verblyf word aangebied in 5 standaardkamers met 2 enkelbeddens en 3 gesinskamers met 2 enkelbe...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Tsumeb, Namibië

Zuri Camp bied glanskamp-verblyf op 'n privaat plaas in die ongerepte bos, net 10 km vanaf Tsumeb in Namibië se Oshikoto-streek. Verblyf is beskikbaar in 1 seiltent wat geskik is vir 2 volwassenes. Dié eko-vrien...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Grootfontein

Vanaf
R4 555
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Otjozondjupa, Namibië

Fiume Bush Camp is 75 km noordoos van Grootfontein op die D2844 geleë. Dié bosskamp is op 'n klein Kalahari-duin gebou en kyk uit oor 'n pan in die middel van die bosveld. Die verblyf bestaan uit 8 gerieflike, st...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Tsumeb, Namibië

Haus Mopanie bied verblyf op die eienaar se perseel in 'n rustige buurt in Tsumeb, Namibië. Dié dorpie is 100 km vanaf die Etosha Nasionale Park wat dit die ideale oornagverblyf maak. Dié gastehuis beskik oor 4 ...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tsumeb, Namibië

Villa Africa Guesthouse is in die klein dorpie Tsumeb in die noorde van Namibië en is ideaal vir sakpas oornagverblyf vir gaste wat vanaf en na Etosha Nasionale Park reis. Die verblyf beskik oor 7 2-enkelbedkamers...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Tsumeb, Namibië

Tsumeb Guesthouse Kamho bied B&B-verblyf in Tsumeb, die Oshikoto-streek van Namibië. Die eiendom is naby die openbare tennisbane en swembad geleë. Tsumeb Guesthouse Kamho bestaan uit 19 gastekamers. Die gastekame...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tsumeb, Namibië

TeaterHuis is in Tsumeb, Namibië en bied unieke verblyf vir gaste wat van kuns, avontuur en die buitengewone hou. Hier kan gaste hul skoene uitskop. TeaterHuis is 'n boetiekhotel en teater wat skoon, gerieflike ve...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Tsumeb, Namibië

Travel North Guesthouse is in Tsumeb, in die noordelike gedeelte van Namibië en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie geriewe en hoofweë....

Vanaf
R1 185
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tsumeb, Namibië

Minen Hotel is 'n tuin-hotel in die hartjie van Tsumed, 101 km vanaf die bekende Etosha Nasionale Park. Die hotel bied tradisionele Duitse kos en uitstekende gasvryheid in dié oase in die Noorde van Namibië. Dit i...

Vanaf
R1 910
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Otjozondjupa, Namibië

Ohange Namibia Lodge is 'n lieflike toevlugsoord oos van Etosha in die hartjie van die Otavi-bergreeks. Die lodge staan in die skadu van maroela- en tambotibome en bied 'n uitsig oor die rustige, asemrowende landska...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tsumeb, Namibië

Conductors Inn bied unieke verblyf in ou treinwaens agter die Farmhouse Deli en Winkel. Conductors Inn is sowat 10 km buite Tsumeb, die "deurgang na die Noorde" van Namibië. Tsumeb is die naaste dorp aan die Etosha...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Otjozondjupa, Namibië

Zum Potjie Restcamp bied B&B, gedeelde selfsorg of kamp aan gaste en is 10 km vanaf Otavi, in die Otjozondjupa-streek van Namibië. Verblyf by Zum Potjie Restcamp beskik oor 2 kampeerterreine en 5 bungalows. Elke b...

Vanaf
R4 210
per nag, vir 2 mense
Lodge in Osjikoto, Namibië

Dié 10 000 ha La Rochelle Guest Lodge is tussen die kalkerige vlaktes met eilande van makalanipalmbome en akasia ruigtes omring met graslande geleë. Dié area is die tuiste van verskeie wild en voëlspesies wat vi...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za