Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Grosvenor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Grosvenor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grosvenor akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grosvenor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grosvenor Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Grosvenor

Hamelin Gastehuis bied B&B-verblyf in Bluff, Durban. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met uitsigte oor die hawe en die stad, naby 'n hele rits doendinge. Akkommodasie by Hamel...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Grosvenor

Lobelia Cottage is geleë in 'n stil doodloopstraat wat uitkyk oor Durban se hawe. Durban is welbekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kleurvolle markies en top-branderplankryplekke. Dis die ideale plek vir die...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grosvenor

Andora Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die hartjie van Bluff in Durban. Dié gastehuis is 800 m vanaf die Bluff Towers-winkelsentrum, 1,9 km vanaf Ansteysstrand en 15 minute se ry vanaf Durban ...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grosvenor

Villa Le View Guesthouse is in Bluff geleë en bied gemaklike verblyf wat net 5 minute se ry vanaf Ansteys-strand is. Die gastehuis is suid van Durban se middestad en ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Verblyf...

Vanaf
R625
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grosvenor

A Family and Friends Gastehuis is in Bluff in Durban geleë is en is 3 minute se ry van die plaaslike strande af. Die suites is pragtig versier met teëlvloere en eikehoutkaste. Daar is geriewe soos 'n TV met satel...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grosvenor

La Palma Hill Self-catering Units bied gerieflike selfsorgverblyf in Bluff in Durban. Dit is net 10 minute se ry van Ansteys-strand af, en is die ideale plekkie vir diegene wat op soek is na 'n kusvakansie. Verblyf...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Grosvenor

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban, Bluff

Warm Horizon bied gerieflike selfsorgverblyf in die Bluff in Durban. Dit is naby winkelsentrums en verskeie strande. uShaka Marine World is omtrent 20 minute se ry van ons af en ons is ook na aan die Moses Mabida St...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Bluff

Acquila Guest House is die ideale verblyf vir 'n sakereis of vakansie in Durban. Die vriendelike eienaars, Leon en Nonnie Beneke, verseker goeie diens in die stil en rustige buurt, Bluff. Acquila Guest House het 2...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Bluff

JoTham's Guest House is in Bluff in Durban geleë en dit is geskik vir vakansiegangers, gesinne en sakereisigers. Die gastehuis bied selfsorg- of B&B-verblyf. Daar is groot, privaat oopplan-eenhede wat volledig gem...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Bluff

Pleasant Waters Lodge & Conference Venue bied verblyf en ’n konferensiesaal op die Bluff in Suid Durban 20 km vanaf die middestad. Gaste het ’n keuse tussen selfsorg-, B&B- of B&B en aandete-opsies. Die lodge...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Silver Tides bied selfsorgverblyf wat geskik is vir sakereisigers én vakansiegangers. Geniet gerieflike kamers en hartlike gasvryheid net 100 m vanaf die strand en naby plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ocean View, Ansteys Beach

Ocean View Guest House bied 'n onvergeetlike ervaring aan KwaZulu-Natal se kus. Dié gastehuis is in Marienerylaan in die Bluff, net 2 minute se ry vanaf Ansteys en Brighton-strand, en lekker naby 'n winkelsentrum e...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Fynnlands, Bluff

Belle Bleu Accommodation is ‘n selfsorghuis in Bluff. Dis sowat 5 km vanaf Bluff se winkels en restaurant, asook Ansteys en Brighton Beaches. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 10 en beskik oor lugversorging, 4 ...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers is op die Bluff net 50 m van Durban se strand af. Dit is die ideale basies vir gaste wat die omgewing wil verken. Verblyf is beskikbaar in selfsorgwoonstelle met slaapplek...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Ocean View, Ansteys Beach

Misty Blue B&B is stapafstand vanaf Ansteys-strand, en daar is 'n privaat paadjie wat daarheen lei. Ons bied gerieflike 4-ster-verblyf op 'n B&B-basis met uitsigte oor die Indiese Oseaan. Misty Blue is in die Bluff ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Lisa's Guesthouse No. 38 bied selfsorgverblyf reg op Anstey se strand in Bluff, suid van Durban. Daar is 3 slaapkamers en die gastehuis is in 'n sekuriteitskompleks. Verblyf word in 3 eenhede gebied waarvan 2 slaa...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Lisa's Guesthouse No. 32 is in Bluff, Durban geleë. Bluff is Durban se mees prominente baken, die tuiste van natuurparke met ’n ryk voëllewe en wild, en opwindende besienswaardighede vir oud en jonk. Daar is ve...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Brighton Beach, Bluff

Howzit Self-catering Flat is in die kusdorpie genaamd die Bluff in KwaZulu-Natal geleë. Die woonstel bied 'n luisterryke uitsig oor die Bluff National Golf Club en dele van Durban. Die eenheid is op die grondvloer ...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fynnlands, Ocean View

Abide A While bied gehalte akkommodasie suid van Durban in die Bluff-woonbuurt naby die hawe. Ons akkommodasie is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Ons het 4 kamers aan die agterkant van ons huis, weg van die...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durban, Bluff

The Wright House in die Brighton Beach woonbuurt van Bluff, net 13 km buite Durban geleë. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel. Die boonste eenheid is bo die dubbelmotorhuis en bes...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Grosvenor akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za