Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Grotto Bay

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Grotto Bay van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Grotto Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Grotto Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grotto Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grotto Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grotto Bay Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Grotto Bay

Seagulls Corner Cottage is in ’n privaat natuurreservaat in Grotto Bay geleë en bied slaapplek aan 6 gaste. Die huis het 2 slaapkamers en 1 badkamer met ’n stort en 'n bad. Die hoofslaapkamer het ’n koningin...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Grotto Bay

Oceanic at Grotto Bay is ’n dubbelverdieping-selfsorghuis in die privaat Grotto Bay Natuurreservaat, net langs die Weskuspad (R27). Die 685 hektaar area was in 2002 as ’n natuurreservaat geproklameer en net 60 h...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Grotto Bay

Sanderling at Grotto Bay is 'n pragtige strandhuis wat in 'n privaat natuurreservaat met 'n sekuriteitsingang in Grotto Baai geleë is. Ons bied gerieflike akkommodasie vir jou gesinsvakansie. Daar is 3 slaapkamer...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Grotto Bay

Cockleshell Beach House is 'n sonderlinge selfsorghuis in 'n privaat natuurreservaat, 55 km van Kaapstad en 30 km van al die nodige geriewe af. Dit is volledig toegerus vir 8 gaste. Die huis het panoramiese uitsigte...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR990
R842
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grotto Bay

West Coast Guest House bied veilige en pragtige selfsorgverblyf in Grottobaai wat minder as 100 m vanaf die asemrowende Atlantiese kuslyn geleë is. Grottobaai is 'n plek waar vrede heers en dit is in 'n privaat nat...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Grotto Bay

Samadhi Retreats is 'n selfsorghuis wat op 'n sekuriteitslandgoed in Grottobaai aan die Weskus geleë is. Dié area bied pragtige strande, lieflike staproetes en 'n ryk voëllewe. Dié huis het 4 slaapkamers en sla...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Grotto Bay

Luuksheid met 'n strand-gevoel. The White House at Grotto Bay Nature Reserve is 'n lieflike en keurig gemeubileerde huis met 4 slaapkamers. Die huis spog met onbelemmerde uitsigte oor die see en reservaat. Dis is in...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Grotto Bay

Driftwood is in die Grotto Bay Private West Coast Natuurreservaat geleë. Hierdie privaat-natuurreservaat is die tuiste van ongerepte strande en asemrowende fauna en flora. Dié strandhuis bied alles wat jy nodig he...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Grotto Bay

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Yzerfontein,
Wes-Kaap

Vygevallei Estate bied selfsorg-eenhede en dis 'n privaat landgoed geleë, 18 km van Yzerfontein af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gejaag af. Gaste kan lekker vrede...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Yzerfontein,
Wes-Kaap

Beachfront House is teen die duine in Jakkelsfontein geleë, net 'n paar meter van die strand af. Die huis het die mooiste onbelemmerde uitsigte oor die Atlantiese Oseaan met Tafelberg op die horison. Die huis is sm...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...