Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Grunau besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Grunau.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grunau akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grunau Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grunau Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R353
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grunau

Grunau Country Hotel is in Grunau, ’n klein dorpie in die suidelike streek van Namibië geleë. Die hotel is die ideale oornagplek vir gaste wat van na en vanaf Namibië reis. Dit is ook geskik vir oornag voordat ...

Vanaf
R874
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grunau

Grunau Chalets bied gerieflike oornagverblyf in die dorpie Grunau in Namibië se Karas-streek. Dié gastehuis is die ideale oorslaap- of wegbreekplek vir besoekers onderweg na of vanaf Namibië. Daar is 12 selfsorg...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Grunau

Vanaf
R160
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karas, Namibia

Namgate Guest House is op die plaas Blanksdam, 6 km suid van Grunau in die Karasstreek geleë. Die gastehuis is in 2001 gebou en bied verskeie verblyfopsies soos gastekamers, ’n selfsorg-eenheid, slaapsaal en ka...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Karas, Namibia

Vastrap Guest Farm skuil op 'n bekoorlike skaapplaas in die buitewyke van Grunau in Namibië se Karas-streek. Dié gasteplaas is ideaal vir oornagverblyf of dien as 'n toevlugsoord vir reisigers vanaf en na Namibië...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Grunau

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Karas, Namibia

White House Guest Farm is op 'n plaas van 15 000 hektaar geleë en bied verskeie verblyfopsies net 14 km vanaf Grunau. White House Guest Farm het kamers in die hoofhuis, chalets en kampeerplekke. Die eenhede het lu...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Karas, Namibia

Savanna Guest Farm is 'n aktiewe plaas van 22,000 ha met ongerepte natuurskoon. Ons bied 'n rustige wegbreek en ideale oorslaapplek vir gaste onderweg vanaf Johannesburg en Kaapstad na Windhoek. Die B1-pad waarlangs...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Karasburg, Namibia

Avondsrus is in Karasburg geleë en is die ideale oornagbestemming onderweg vanaf of na die Visrivier-canyon en Swakopmund of vir 'n sakereis. Avondsrus bied ook 'n á la carte-restaurant in Karasburg waar aandete g...

Vanaf
R472
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Karasburg, Namibia

Leopard Hill is in Karasburg geleë en bied die ideale oornagverblyf in 2 gastekamers. Gaste kan 2 kamers bespreek wat elkeen slaapplek het vir 2 gaste. Beide kamers het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkam...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
B&B in Karas, Namibia

Goibib Mountain Lodge bied 'n verskeidenheid verblyf-opsies, insluitend B&B, verblyf met ontbyt en aandete, karavaan- en kampeerplekke. Dié lodge is in die Groot Karasberge, in Namibië geleë. Goibib Berg Lodge h...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Karasburg, Namibia

Hoon's Accommodation is in die klein dorpie Karasburg in Namibie geleë, sowat 120 km vanaf die Ariamsvlei-grens na Suid-Afrika. Die verblyf is ideaal vir groepe wat dié deel van Namibië besoek en die dorp is die ...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za