Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Haenertsburg

4.6 / 5  
volgens 109 resensies
Lees regte resensies van Haenertsburg van 109 geverifieerde gaste.
Indien jy Haenertsburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Haenertsburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Haenertsburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Haenertsburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Haenertsburg Akkommodasie

20 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Haenertsburg

Art Gallery Guest House bied Franse-styl verblyf wat perfek is vir paartjies, sakereisigers en 'n ideale oorstopplek vir Kruger Park in Haenertsburg. Die luukse kamers het 'n dek met 'n berg-uitsig en bied 'n ligte...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Haenertsburg

Woodcutters Guest House and Self-catering Cottage is tussen die prentjiemooi berge en lowerryke woude van Haenertsburg in Magoebaskloof geleë. Woodcutters vang die geskiedenis van die ontwikkeling van ons area oor ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haenertsburg

Hilltop Accommodation, is net buite Haenertsburg en bied ware rustigheid vir die siel, omring deur dennebome en kersieblomme. Haenertsburg is aan die rand van die Groot Platorand in die Limpopo-provinsie van Suid-Af...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Haenertsburg

Mist Rain Akkommodasie is in die oulike dorpie Haenertsburg geleë. Die verblyf beskik oor 2 eenhede. Die huis het slaapplek vir 5 en die kothuis het slaapplek vir 2. Die huis het 2 slaapkamers met 2 dubbelbeddens ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Haenertsburg

Wisteria Cottage is in die bekoorlike dorpie Haenertsburg geleë wat grens aan die Louis Changuion-staproete en beskermde grasveld. Die omliggende area is bekend vir sy bergagtige skoonheid en volop voëllewe. Haene...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haenertsburg

Viewpoint Cabins bied selfsorgverblyf op 'n rustige plaas in die prentjiemooi Haenertsburg. Die perseel bied 'n uitsig op die berg en is naby die middedorp. Verblyf is in 5 bekoorlike houthuisies beskikbaar wat el...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Haenertsburg

Lakeview Cottages bied verblyf in selfsorg-eenhede op die plaas, Waterval, and, sowat 6 km vanaf Haenertsburg. Verblyf bied 'n uitsig oor die Fauconnnier- en Stanford-meer en daar is 2 kothuise, Azalea en Krismisro...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Haenertsburg

Sequoia Garden Retreat lê in 'n vallei tussen Magoebaskloof se berge en het sedert Januarie 2017 nuwe eienaars. Dis 'n botaniese paradys wat venoem is na die "Metasequoia Glyptostroboides"-boom. Dié pragtige bome ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Haenertsburg

Rose Cottage is ’n selfsorgkothuis in die eienaars se tuin, op die rand van die sonderlinge, stil, veilige plaasdorpie Haenertsburg naby Magoebaskloof. Dis stapafstand vanaf ’n kroeg, koffiewinkel en verskeie r...

Vanaf
R606
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Haenertsburg

Oulap Guest House bied gastehuisverblyf in die prentjiemooi Magoebaskloof-area. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is die ideale bestemming vir gaste wat die area wil verken. Oulap Guest House beskik o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Haenertsburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za