Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Halali besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Halali.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Halali akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Halali Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Halali Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Halali

10% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR580
R522
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Wine Country Cottage is 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in Durbanville. Dit is ideaal vir 'n paartjie op een persoon op soek na gemaklike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Villa Agostinelli is 'n oopplan-eenheid wat baie privaat is. Dit is in die hartjie van Durbanville geleë, binne-in 'n sekuriteitskompleks in Kerkstraat. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, ingeboude kaste as...

35% af Naweke!
VanafR1 300
R845
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Le Petit Chateau bied klassieke elegansie en styl vir die oordeelkundige sakereisiger wat op soek is na iets spesiaal teen bekostigbare en kompeterende tariewe in Durbanville, Kaapstad. Dit is in die gegoede Noordel...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

10 Windell Self-Catering Accommodation is in die hartjie van Durbanville geleë. Die eenhede is 5 minute vanaf Durbanville Gholfbaan en Durbanville Hospitaal wat 'n baie stil en rustige omgewing is. Die verblyf bes...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Dilisca Guesthouse is 'n lieflike 4 ster-gastehuis in Durbanville, Kaapstad. Gaste kan kies uit 1 van die 13 individueel versierde kamers: Standaardkamers, Luukse Kamers, Selfsorgkamers, Gesinskamers en Executive-ka...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 400
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Die Pelican Place bied selfsorg-akkommodasie vir sakereisigers of vakansiegangers wat Kaapstad en die Noordelike voorstede besoek. Dis naby hoofweë, sentrale besigheidsdistrikte en vermaak in die omgewing geleë. ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Vierlanden Heights, Wes-Kaap

Peace At home is in Vierlanden Heights, Durbanville. Hierdie area is bekend vir bergfietsryroetes, wynproe en restaurante. Verblyf word in 2 eenhede, Peace At Home Cottage en Lock Up & Go aangebied. Peace At Home h...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vierlanden Heights, Durbanville

52 Botterblom is in Durbanville op die randjie van die pragtige wynroete in die Wes-Kaap geleë. Gaste kan die rustigheid van die wynland reg langs die gastekamer ervaar. Die ruim gastekamer het 'n koningingrootte-...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

African Palm Cottages and Guesthouse bied selfsorgverblyf in 'n rustige woonbuurt in Durbanville. Die kothuisies is 'n ideale basis om Valsbaai, Stellenbosch, Franschhoek, Kaapstad en Tafelberg te verken. Die gebied...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Columbine Place is 'n selfsorgeenheid in 'n rustige en veilige woonbuurt in Durbanville, Kaapstad. Die streek spog met fantastiese winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete. Dié smaak...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]