Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Hanover

3.8 / 5  
volgens 157 resensies
Lees regte resensies van Hanover van 157 geverifieerde gaste.
Indien jy Hanover besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hanover.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hanover akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hanover Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hanover Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover

Brandwag B&B bied oornagverblyf in 'n plattelandse omgewing en is 20 km van Hanover af. Dit is die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Verblyf word in 3 gastekamers en 1 kothuis gebied. Die kothuis h...

Vanaf
R6 300
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hanover

Raapfontein Selfsorg is op 'n plaas net 17 km vanaf Hanover geleë en bied verblyf vir 8 gaste met lieflike uitsigte van die Karoo. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die kamer op die ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hanover

Oppermanskraal bied gerieflike oornagverblyf op 'n prentjiemooi plaas sowat 15 km buite Hanover in die Karoo. Dit is ideaal vir gaste wat tussen Kaapstad en Johannesburg onderweg is. Verblyf is beskikbaar in 2 slaa...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover

Karoo Bed is 'n gastehuis wat in Hanover geleë is waar die N1 en die N10 kruis. Dit is halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad en dus die ideale oornagverblyf vir 'n moeë reisiger. Verblyf is beskikbaar in verske...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover

Ramino Guest Farm is geleë in die hartjie van die Groot Karoo en dit is die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Al bly jy slegs vir een nag oor kan ons jou waarborg dat die betowering van die Karoo j...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover

Dunromin Guest House bied gastekamers met gedeelde selfsorg-geriewe. Dit is in Hanover in die Noord-Kaap geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na basiese oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verbl...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover

AshTree GuestHouse is in Hanover, 'n pragtige, geskiedkundige Karoo-dorpie geleë. Dit is presies halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. In Hanover is dit nog veilig om saans lang ente te gaan stap en sterre te ky...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover

Die Bushman Rock Karoo Guesthouse bied B&B- en selfsorgverblyf op die plaas tussen Colesberg en Hanover in die hartjie van Karoo. Dit is die ideale plek om die natuurskoon van die Karoo te bewonder en jy kan rustig ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Hanover

Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Colesberg, Noord-Kaap

Mooifontein Cottage is 27 kilometer suid van Colesberg en is reg langs die N1 en ideaal vir 'n oornagplek of 'n wegbreek van die stedelike gewoel. Dit is ideaal vir 'n gesin, want daar is net 1 badkamer. Dié self...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Colesberg, Noord-Kaap

Safari Park Guest Farm is net langs die N1 naby Colesburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Eenheid 6 en 7 is rondawe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

fbvg\agv...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]