Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Hanover

3.8 / 5  
volgens 147 resensies
Lees regte resensies van Hanover van 147 geverifieerde gaste.
Indien jy Hanover besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hanover.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hanover akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hanover Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hanover Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Hanover

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Grootfontein Gasteplaas is op die N1 naby Richmond geleë en bied gerieflike oornagverblyf aan 'n gesin of groep vriende wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Die gesinseenhe...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Kampfontein Gasteplaas is in die Karoo geleë op die N10, ongeveer 10 km van De Aar af en 50 km vanaf Hanover. Die gasteplaas bied verblyf wat enige reisiger sal pas. Verblyf word aangebied in 13 dubbelkamers, met...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noupoort , Noord-Kaap

Jalomè Guest House is is in die dorpie Noupoort in die Karoo geleë. Dis gerieflik tussen Johannesburg, Gqeberha (Port Elizabeth) en die Tuinroete. Die huis is ideaal vir 'n groep vriende, 'n gesin of persone wat r...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noupoort , Noord-Kaap

De Poort Guesthouse is in Noupoort, 'n dorp halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad in die ooste van die Karoo, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n oornagstop. Hiér kan gaste die pragtige Karoo-sonsondergange en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noupoort , Noord-Kaap

The Don Guesthouse is in die dorpie Noupoort in die Karoo geleë. Dit is gerieflik tussen Johannesburg, Gqeberha (Port Elizabeth) en die Tuinroete geleë vir oornagreisigers. The Don Guesthouse bied gerieflike verbl...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Noupoort , Noord-Kaap

Breaking Dawn is langs die N9 tussen Johannesburg en Kaapstad/Die Tuinroete. Ons bied die ideale oornagverblyf. Ons gastehuis is pragtig, huislik en word omring deur berge in die middel van die Karoo. Die sonsopko...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noupoort

Wolwefontein Lodge bied akkommodasie in 'n rustige omgewing op 'n privaat plaas. Die plaas is 30 km van Colesberg af op die N9 tussen Colesberg en Noupoort in die Noord-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is n...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Hanover

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Lodge in Colesberg, Noord-Kaap

Kuilfontein Stable Cottages and The Paddocks is in Colesberg in die Noord-Kaap en die area is bekend vir sy voetslaanroetes, museums en ikoniese besienswaardighede soos Doornkloof Reservaat, Anglo-Boere-oorlog-terre...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Noupoort , Noord-Kaap

The Dairy BnB & Adventures bied gerieflike verblyf op 'n stil plaas net 2 km buite Noupoort in die Noord-Kaap. By The Dairy BnB & Adventures is gaste omring deur pragtige Karoo-landskappe. Gaste kan in die Kothuis...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Whispering Hope Gasteplaas bied ontspannende selfsorgverblyf op 'n plaas in die Karoo, 40 km vanaf Richmond in die Noord-Kaap. Verblyf is beskikbaar in die ruim Hoofplaashuis vir 8 of die Plaaskothuis vir 6. Die Ho...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

fbvg\agv...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za