Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Hanover

3.8 / 5  
volgens 157 resensies
Lees regte resensies van Hanover van 157 geverifieerde gaste.
Indien jy Hanover besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hanover.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hanover akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hanover Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hanover Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Hanover

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noupoort , Noord-Kaap

Vrieden Farm Guesthouse bied gastekamers en selfsorgverblyf en is langs die N9, 80 km van Colesberg af op pad na die Oos-Kaap geleë. Die verblyf bestaan uit 2 selfsorgwoonstel en 5 gastekamers. ’n Kombuisie met ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in De Aar, Noord-Kaap

Emthanjeni Lodge is op ’n perseel van 1,7 ha geleë en bied ’n keuse van verskeie kamers in De Aar. Dit is die ideale oornagverblyf vir gaste en sakereisigers. Die kamers beskik oor enkel- en dubbelbeddens en h...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Aar, Noord-Kaap

Oppiplot is 'n selfsorg-gastehuis in die dorpie De Aar in die Noord-Kaap. Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing waaronder die Doornkloof Natuurreservaat en die Olive Shreiner House Museum. Ons bied ve...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Aar, Noord-Kaap

Stay a Day Guest House is in De Aar geleë. Rotskuns, museums, valskermsweef, staproetes en sterrekyk maak De Aar die ideale oornagbestemming as jy deur die Noord-Kaap reis. Die verblyf bestaan uit 12 gastekamers w...

Vanaf
R8 020
per nag, vir 20 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Wildberg Game & Guest Farm is op 'n werkende plaas in die hartjie van die Karoo geleë en is net 20 km vanaf Middelburg in die Oos-Kaap. Verblyf word gebied in 'n plaashuis en 'n kothuis wat saam bespreek kan word....

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar, Noord-Kaap

Obrigado Guest House bied 'n stil en rustige lafenis vir ieder en elk op soek na veilige en gerieflike verblyf. Die gastehuis is in die pragtige dorp, De Aar, geleë. Obrigado Guest House se akkommodasie word aang...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar, Noord-Kaap

Nyibiba Guest House is in De Aar geleë. Dié dorp het die tweede belangrikste spoorwegstasie in die land op die spoor tussen Kaapstad en Kimberley. Nyibiba Guest House is gewild en bied luukse dubbelkamers met en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar, Noord-Kaap

Boutique Guesthouse Manor is in De Aar geleë. Dié Karoodorp is vinnig aan die ontwikkel en het 'n blink toekoms danksy verwikkelinge in die hernubare energiesektor (wind- en sonkrag). Die gastehuis is elegant inge...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in De Aar, Noord-Kaap

De Lange Lodge is in die klein en (letterlik) warm en vriendelike dorpie De Aar in die Noord-Kaap geleë. De Aar is die tweede belangrikste spoorweg-kruising in Suid-Afrika en die lodge se deure het al in 1991 geope...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Aar, Noord-Kaap

By Con Amore Guesthouse in De Aar word sierlikheid en eenvoud soomloos vervleg. Hierdie gastehuisie staan onder die eindelose blou lug in die pragtige sonlig van die Noord-Kaap en bied verblyf aan sakereisigers en v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

fbvg\agv...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]