Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Hanover

3.8 / 5  
volgens 117 resensies
Lees regte resensies van Hanover van 117 geverifieerde gaste.
Indien jy Hanover besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hanover.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hanover akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hanover Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hanover Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Hanover

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
B&B in De Aar, Noord-Kaap

Kom ervaar egte boere-gasvryheid in die Karoo. Twee eenhede, elk toegerus met 'n dubbelbed, asook 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Een van die eenhede beskik oor 'n lugversorger, mikrogolf, yskas en DStv-pakke...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Aar, Noord-Kaap

Hearts Haven is 'n klein gastehuis in die hartjie van De Aar in die Noord-Kaap. Die huis is maklik bereikbaar en in 'n stiller deel van die dorpie geleë. Ons verseker 'n absoluut onvergeetlike ervaring vir die oord...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar, Noord-Kaap

La Provence Accommodation is in die hartjie van die Karoo geleë en bied puik gasvryheid. By dié gastehuis sal jy so tuis voel soos by jou eie huis! La Provence Accommodation bied 30 luukse, gerieflike slaapkamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar, Noord-Kaap

Inn Excellence is 'n gastehuis met 'n ouwêreldse bekoring. Die huis is in die vroeë 1900's gebou en is lieflik gerestoureer. Inn Excellence het 4 luukse en suite-slaapkamers wat elk 'n kombuis het. Daar is ook 7...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Aar, Noord-Kaap

Potties Guesthouse bied vars en jong verblyf in De Aar. Verblyf bestaan uit 8 kamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n platskerm-TV met 'n DStv-dekodeerder, elektriese kombers, ekstra komberse en lugversorg...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar, Noord-Kaap

Daybreak is in De Aar en bied gehalteveblyf vir sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels en eetplekke. Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n eie en suite-badkamer. Die eenhede he...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Aar, Noord-Kaap

Grey Guesthouse is in De Aar in die Noord-Kaap geleë en bied verblyf in 2 selfsorgeenhede. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-kamer en 'n kombuisie. Die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en/of 2 enkelbedde...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Aar, Noord-Kaap

KarooBossie is in die rustige dorpie, De Aar, geleë en bied gehalte oornagverblyf. Dit is ideaal vir sakereisigers of gesinsbesoekers. Dit is binne maklike bereik van hoofweë, winkels en restaurante. Die verblyf...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Carlton Heights Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf vir reisigers op die N9 en N10 deur die Oos-Kaap. Dit is tussen Colesberg en Middelburg en is direk vanaf die N9 bereikbaar. Die gastehuis is 'n pragtige ou ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Colesberg, Noord-Kaap

Merino Inn Hotel is in Colesberg geleë en is die perfekte oorslaapplek in die middel van Suid-Afrika vir moeë reisigers. Die hotel is gerieflik naby die N1 geleë en daar is verskillende verblyf-opsies wat in iede...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

fbvg\agv...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za