Indien jy Harbour Lights besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Harbour Lights.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Harbour Lights Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Harbour Lights accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Harbour Lights akkommodasie
Bladsy 6 - 4 lekke plekke om te bly
Africa Sun Beach Villa is 'n selfsorgeenheid in St. Helenabaai wat gerieflike en ruim verblyf met 'n see-uitsig van...
West Coast Beach Villa is 'n selfsorg-eenheid in St. Helenabaai. Die huis is slegs 45 m van die strand af en bied '...
ML Views is 'n selfsorghuis met 3 slaapkamers in St. Helenabaai en bied slaapplek aan 6 gaste. Hierdie vakansiehuis...
MaKarLi Blu bied heerlike selfsorgverblyf vir vakansiegangers of sakereisigers in St. Helenabaai met 'n skouspelagt...
Goblin's Inn is in die vissersdorpie Stompneusbaai naby die bekende Goblin's Creek en 2 minute se stap vanaf die st...
Belle Vue Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerkothuis, net 'n paar meter van die strand af ...
Gneiss Beachfront House is 'n asemrowende huis in die bekoorlike Shelley Point van St. Helenabaai en straal elegans...
Goblin's Creek is in die stil en welbekende visserdorpie St. Helenabaai geleë. Dit is net 'n hanetreejie vanaf Shel...
St Helena Bay Holiday Home is 'n netjiese selfsorghuis in St. Helenabaai was aan die Weskus geleë is. St. Helenabaa...
Sea Salt is 'n pragtige en knus selfsorgkothuis in die hartjie van St Helenabaai. Dit is ideaal vir familie en vrie...