Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Kings Hill (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Harrismith

3.6 / 5  
volgens 159 resensies
Lees regte resensies van Harrismith van 159 geverifieerde gaste.
Indien jy Harrismith besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Harrismith.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Harrismith akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Harrismith Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Harrismith Akkommodasie

21 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Harrismith

Platberg Self-catering is in Harrismith en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby die N3, die middedorp en ideaal vir oornagverblyf. Dié gastehuis word deur die eienaars bestuur en ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Harrismith

Platberg Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n ruim kothuis op ’n woonerf in Harrismith. Die dorp Harrismith is langs die Wilgerivier op die N3 en is bekend vir besienswaardighede soos die Harrismith-sta...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Harrismith

Courageous Accommodation bied ruim en elegante selfsorgverblyf in Harrismith, naby 'n rits restaurante. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede, elk met 'n privaat ingang, TV met DStv en 'n en suite-stort, toilet en wa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Hotel in Harrismith

Mountainview Inn is in Harrismith in die Vrystaat geleë. Die verblyf bestaan uit 25 enkelkamers, 14 dubbelkamers, 2 selfsorg-eenhede, 2 gesinseenhede, en 15 karavaanstaanplekke. Die enkelslaapkamers bied slaapplek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Harrismith

Skylight Lodge is 'n bekoorlike B&B in Harrismith, 'n groot dorp in die Vrystaat. Die huis is naby skole, die gholfbaan en hoofweë geleë. Verblyf word in 'n deluxe suite, 2 gesinskamers of 2 dubbelkamers gebied, ...

Vanaf
R505
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Harrismith

Village Lodge Harrismith is nie net die perfekte oornagplek om uit te rus op pad see toe nie, maar ook die perfekte bestemming vir buitelug-entoesiaste en kunsliefhebbers. Dit is 'n absolute moet vir natuurliefhebbe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R725
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Harrismith

La La Nathi Country Guest House is lekker sentraal tussen Durban, Johannesburg en Bloemfontein, langs die N3 naby die historiese dorpie Harrismith. Dié gastehuis is ideaal vir gesinne van regoor die land wat by die...

Vanaf
R1 970
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Harrismith

Rheola's Guest Cottage lê in 'n stil, veilige woonbuurt van die dorpie Harrismith aan die voetheuwels van Platberg en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die eenheid bestaan uit 'n ruim eetkamer, sitkamer en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Harrismith

Reis n Rus is in Harrismith en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, gesinne en diegene wat op soek is na oornagverblyf. Dis naby geriewe en bied maklike toegang tot die hoofweg. Verblyf word aan 9 gaste gebi...

Spesiale Aanbod!
VanafR490
R392
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Harrismith

Oppi Hoek bied gerieflike verblyf in die dorp Harrismith in die Vrystaat. Die dorp dien as wegbreek na die Drakensberge en is 'n gewilde plek vir gaste om hul batterye te herlaai. Verblyf word op die eienaar se eie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Harrismith akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Vrystaat blad indien jy na meer Vrystaat akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za