Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (198)
B&Bs (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (192)

Resensies van Hartenbos

4.8 / 5  
volgens 792 resensies
Lees regte resensies van Hartenbos van 792 geverifieerde gaste.
Indien jy Hartenbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hartenbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hartenbos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hartenbos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hartenbos Akkommodasie

188 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR650
R455
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hartenbos

Suidersee Block 2 bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is ongeveer 200 m vanaf Hartenbos se strand. Die instansie is ook ideaal 8,5 km vanaf Mosselbaai sentraal. Verblyf by Suidersee Block 2 beskik oor 10 woonste...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 866
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Hartenbos

The Bay Lodge het 'n asemrowende ligging op Bayview Beach. By hierdie lodge sorg die huislike kamers en heerlike ontbyt vir onvergeetlike verblyf. Die gastehuis is in die stil woonbuurt genaamd Bayview geleë, net 8...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartenbos

KaiaMina at Hartenbos is 'n moderne woonstel wat goed ingerig is en in die rustige Hartenbos-heuwels geleë is. Kaiamina die beste van twee wêrelde: ons is naby (+-2,5km) die immergewilde Hartenbos-strandfront en d...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hartenbos

Die Dolfyntjie is 'n klein juweel ? 'n bekostigbare selfsorgeenheid waar gaste soggens die voëls in die bome sal hoor baljaar. Hartenbos Heuwels is naby hooftoegangsroetes en die N2. Die Dolfyntjie is in 'n rustige...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartenbos

Innikol 38 is 'n woonstel op die grondvlak met slaapplek vir 4 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos, Mosselbaai. Die woonstel is naby 'n rits winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hartenbos

Alikreukel is in Hartenbos en bied verblyf vir 8 gaste slegs 300 m vanaf die Hartenbos Seefront. Die eenheid is in 'n sekuriteitskompleks op die tweede verdieping en word via trappe bereik. Daar is 4 slaapkamers, 2...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Estate 80 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 5 slaapkamers. Ons is in 'n 24 uur-sekuriteitskompleks in Hartenbos en is ideaal vir 'n groep vriende of familielede. Ons laat ongelukkig nie matrie...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos

C-View is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste op 'n heuwel met 'n uitsig oor die dorp en die see in die verte. Dié ateljeewoonstel grens aan die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die oopplan-leefarea het 'n koninging...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R890
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Landgoed 13 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n 24 uur-sekuriteitslandgoed in Hartenbos. Die huis is ideaal vir groepe, vriende of gesinne. Die huis is in 'n doodloopstraat geleë...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hartenbos

Lagoonette is in 'n stil straatjie in die kusdorpie Hartenbos geleë. Dit is ideaal vir paartjies, enkellopendes of gesinne met kinders wat op soek is na 'n ontspanne seevakansie. Die kothuis is deel van 6 huise wat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

As jy al Hartenbos besoek het, sal jy weet hoekom die oord-dorpie een van die gewildstes in die Tuinroete is. Hartenbos bied iets vir elke Jan Rap en sy maat, ongeag of jy van stap, visvang, swem, branderplankry, mini-gholf of lekke slaap hou.

Die gewilde familie-vakansieplek is gelee in die suidkus van die Wes-Kaap tussen Mosselbaai en George. Tydens somervakansies bars Hartenbos uit sy nate uit wanneer vakansiegangers instroom van heinde en verre. Alhoewel Hartenbos deur die loop van die jaar baie toeriste lok, woon talle inwoners permanent hier. Kom sien self wat almal hierheen lok en bespreek sommer nou jou blyplek by een van LekkeSlaap se lekke akkommodasie opsies in Hartenbos....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za