Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (197)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (189)

Resensies van Hartenbos

4.8 / 5  
volgens 794 resensies
Lees regte resensies van Hartenbos van 794 geverifieerde gaste.
Indien jy Hartenbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hartenbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hartenbos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hartenbos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hartenbos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hartenbos

Die Dolfyntjie is 'n klein juweel en 'n bekostigbare selfsorgeenheid waar gaste soggens die voëls in die bome sal hoor baljaar. Hartenbos Heuwels is naby hooftoegangsroetes en die N2. Die Dolfyntjie is in 'n rustig...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos

Villa Pirogue is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Hartenbos. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n bad het. Die kombuis is toegerus met 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Landgoed 139 is 'n splinternuwe, moderne vakansiehuis met pragtige uitsigte oor Hartenbos Estate se groen area en Hartenbos Heuwels se ligte. Die verblyf is ideaal vir 'n groep vriende of familie, of selfs...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartenbos

Allikreukel is 'n selfsorgwoonstel wat in Hartenbos geleë is. Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks op die eerste verdieping wat naby die ATKV-vakansieoord en net 130 m van die strand af geleë is. Die nuwe ATK...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Hartenbos

On The Run bied basiese oornagverblyf in Mosselbaai naby Hartenbos. Dié gastehuis is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike akkommodasie. Dis meer geskik vir kort verblyf, maar gaste wat langer wil bly i...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hartenbos

Lagoonette is in 'n stil straatjie in die kusdorpie Hartenbos geleë. Dit is ideaal vir paartjies, enkellopendes of gesinne met kinders wat op soek is na 'n ontspanne seevakansie. Die kothuis is deel van 6 huise wat...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Self Catering Holiday Apartment is regdeur die jaar beskikbaar. Dis naby doendinge in Hartenbos. Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer, kombuis en leefarea....

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartenbos

Saartjie se Plekkie is ’n knus selfsorg-tuinwoonstel vir 4 gaste in Hartenbos. Die woonstel het 2 slaapkamers wat ’n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. L...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Landgoed House 155 is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in die gewilde veiligheidskompleks Hartenbos Landgoed. Die huis beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, en elke slaapkamer het 'n TV met DStv. Di...

10% af Laaste Kans!
VanafR1 250
R1 125
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos

The Urban is 'n byderwetse selfsorgvilla in die hartjie van Hartenbos. Die huis is sentraal geleë, naby verskeie restaurante, winkels, die strand en die Langeberg-winkelsentrum. Dié Urban Villa beskik oor 3 gerie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

As jy al Hartenbos besoek het, sal jy weet hoekom die oord-dorpie een van die gewildstes in die Tuinroete is. Hartenbos bied iets vir elke Jan Rap en sy maat, ongeag of jy van stap, visvang, swem, branderplankry, mini-gholf of lekke slaap hou.

Die gewilde familie-vakansieplek is gelee in die suidkus van die Wes-Kaap tussen Mosselbaai en George. Tydens somervakansies bars Hartenbos uit sy nate uit wanneer vakansiegangers instroom van heinde en verre. Alhoewel Hartenbos deur die loop van die jaar baie toeriste lok, woon talle inwoners permanent hier. Kom sien self wat almal hierheen lok en bespreek sommer nou jou blyplek by een van LekkeSlaap se lekke akkommodasie opsies in Hartenbos....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]