Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (196)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (188)

Resensies van Hartenbos

4.8 / 5  
volgens 794 resensies
Lees regte resensies van Hartenbos van 794 geverifieerde gaste.
Indien jy Hartenbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hartenbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hartenbos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hartenbos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hartenbos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Huisie is 'n meenthuis vir 6 gaste in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Hartenbos. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n braaikamer. Die slaapkamer het lugversor...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 500
R1 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos-Landgoed 43 is 'n lieflike drieslaapkamer-vakansiehuis met slaapplek vir 6 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos, Mosselbaai. Die huis het 2 slaapkamers met lugversorging en 1 kamer met 'n waaier, e...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartenbos

Klipgooi in Hartenbos bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis 500 m vanaf die strand, sowel as verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Klipgooi bied verblyf in 2 eenhede. Kl...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos

26 Fish Eagle bied selfsorgverblyf in ’n pragtige vakansiehuis in Monte Christo Ekolandgoed, Hartenbos. Hartenbos is die perfekte somervakansiebestemming met verskeie Blouvlagstrande, ’n waterpark by die strand,...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos

C-View is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste op 'n heuwel met 'n uitsig oor die dorp en die see in die verte. Dié ateljeewoonstel grens aan die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die oopplan-leefarea het 'n koninging...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartenbos

Riviera Suite 18 is 'n selfsorgeenheid met 1 slaapkamer in die Riviera Hotel. Die Riviera hotel lê aan die oewer van die Hartenbosrivier en spog met 'n swembad en kuierarea wat 'n lieflike uitsig op die rivier bied...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartenbos

Makisaki is 'n knus selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Hartenbos, net 700 m vanaf die strand en die Hartenbos Waterfront. Die woonstel is langs die hoofhuis geleë en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Daa...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos

Alikreukel is 'n grondvloer-woonstel in Hartenbos met slaapplek vir 6. Die woonstel is gerieflik ingerig en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van die badkamer met 'n stort deel. Die kamers is ingerig met du...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Landgoed 142 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne vakansiehuis in Hartenbos met 24 uur-sekuriteit. Die huis het 3 en suite-slaapkamers met slaapplek vir 7 gaste. Daar is 'n oopplan-kombuis en -le...

30% af Aanbod!
VanafR4 200
R2 940
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Landgoed 16 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers en 'n solderkamer op 'n sekuriteitslandgoed met 24 uur-sekuriteit in Hartenbos. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

As jy al Hartenbos besoek het, sal jy weet hoekom die oord-dorpie een van die gewildstes in die Tuinroete is. Hartenbos bied iets vir elke Jan Rap en sy maat, ongeag of jy van stap, visvang, swem, branderplankry, mini-gholf of lekke slaap hou.

Die gewilde familie-vakansieplek is gelee in die suidkus van die Wes-Kaap tussen Mosselbaai en George. Tydens somervakansies bars Hartenbos uit sy nate uit wanneer vakansiegangers instroom van heinde en verre. Alhoewel Hartenbos deur die loop van die jaar baie toeriste lok, woon talle inwoners permanent hier. Kom sien self wat almal hierheen lok en bespreek sommer nou jou blyplek by een van LekkeSlaap se lekke akkommodasie opsies in Hartenbos....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]