Verified Reviews

Hartenbos

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartenbos

Rated 4.8 out of 5 based on 388 reviews.

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Hartenbos gee n lekker onstpanningsgevoel sodra jy die plekkie binne ry. Ek vertrou dat die nuwe speelparke wat gebou word nie te duur sal wees nie. Ek sal baie beslis weer by Suidersee 'n bespreking maak! Thumbs up for Suidersee! You guys rock!"

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 44

"Hartenbos is seker een van die lekkerste plekke om vakansie te hou met kinders. Al is die weer sleg is daar nog so baie om hulle mee besig te hou. Daar is regtig nie tyd vir verveeld by die huis sit nie."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Ek sal baie baie graag die eienaar/s van hartenbos slaghuis wil geluk wens met die wonderlikste, heerlikste vleis wat ons daar gekoop het. Die hele slaghuis is so uiteengesit en toegerus om enige dagkamper of vakansiegangers wat wil braai so gemaklik te maak, want daar is van tuisgemaakte slaaie tot die heerlikste vleissoorte om van die kies. Daar is hout, steenkool, tange, houtaanstekers, roosters en nog wat. Die mense wat jou bedien is van die boonste gehalte en reg met goeie raad en hulp en die vriendelikheid straal uit hulle uit. Hartenbos slaghuis, julle is bobaas en ek wens dat julle aflewerings in Uitenhage gedoen het, want daai poniesterte van julle is iets uit hierdie wêreld. Weereens baie dankie. Julle sien ons gou weer. "

Hartenbos

Riviera Hotel

"Beste plek in die hele Suid Afrika!"

Hartenbos

Orlala's Hartenbos

"Ongelooflike mooi dorp!"

Hartenbos

De Branders Nr 48

"Sal beslis weer daar gaan ontspan en rus."

Hartenbos

15 Katjiepiering Avenue

"Lekker vakansie-area."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Hartenbos is pragtig, maar kyk waar jy bly."

Hartenbos

Orlala's Hartenbos

"Baie sentraal. Heerlike dorp baie naby aan Mosselbaai."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Lekker basis om al die besienswaardighede te besoek."

Hartenbos

Hartenbos Accommodation

"Altyd 'n plesier om in Hartenbos vakansie te hou."

Hartenbos

De Branders Nr 48

"Sal altyd weer in Hartenbos gaan vakansie hou."

Hartenbos

Dibiki Holiday Resort

"Ons het middagete by Die Anker restaurant baie geniet."

Hartenbos

Orlala's Hartenbos

"Fantastiese vakansieplek, onthou net om jou jas saam te vat, kan skielik net koel raak daar."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Sal baie graag terugkom sodra die warm swembad en slides klaar is, dink gaan baie nice wees en dan is suidersee se verbkyf ideaal vir kinders om net oor die pad te stap."

Hartenbos

Riviera Hotel

"My 6 dae in Hartenbos was vreeslik lekker. "

Hartenbos

MeTime Guest house & Self catering

"Dit is 'n baie oulike dorpie."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Lieflike plek!"

Hartenbos

De Branders 50

"I wanted to stay forever!"

Hartenbos

Hartenbos Accommodation

"Hartenbos is 'n pragtige dorpie, sal weer besoek."

Hartenbos

15 Katjiepiering Avenue

"Baie besig, maar almal is verskriklik vriendelik."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Hartenbos is 'n aangename dorp vir paasnaweek. Nie te besig nie. Dink egter Desember kan moontlik onaangenaam besig raak. Als is daar wat jy nodig het in die dorp."

Hartenbos

De Branders 57

"Baie aktiwiteit in Hartenbos omgewing. Weer was uitstekend. "

Hartenbos

De Branders 50

"Mal oor Hartenbos."

Hartenbos

Oester 202

"Baie skoon en netjiese dorp."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Altyd lekker om Hartenbos toe te gaan."

Hartenbos

De Branders 57

"Hou al vir baie jare hier vakansie en is altyd baie lekker om hier te kuier."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers