Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Lodges (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Hartswater

4.2 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Hartswater van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Hartswater besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hartswater.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hartswater akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hartswater Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hartswater Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR595
R476
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartswater

Hartz View Guest House is in die hartjie van die dorp Hartswater geleë. Dié gastehuis bied verblyf in 4 smaakvol versierde en suite-kamers. Elke kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartswater

Palms Gastehuis is in Hartswater geleë en bied gerieflike eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Daar is eenhede met dubbelbeddens en privaat badkamers met storte, en sommige het baddens. Beddegoed en handdoeke ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hartswater

Charis Guest House is 'n gesellige gastehuis wat in Hartswater in die Noord-Kaap geleë is. Charis beteken 'Genadegawe' en hierdie gastehuis is die ideale plek om te rus. Die gastehuis word omring deur 'n lowerryke ...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartswater

Die Kasteel bied verblyf in smaakvolle kamers en is in Hartswater geleë. Die gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir 'n vakansie of sakewegbreek. Daar is 9 gastekamers by Die Kasteel...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartswater

Fairview Guest House is in die klein dorpie, Hartswater. Verblyf word gebied in 3 tipes kamers wat elkeen smaakvol is met 'n koningingrootte-bed of dubbelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met seke...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hartswater

Ons leuse is "voel tuis" en dit is 'n egte weerspieëling van ons strewe om aan elke kliënt se vereistes te voldoen. Indien jy gerief, gehalte, aandag aan detail en waarde vir geld verlang, sal jy lank soek na bete...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hartswater

Kleinplasie is in Hartswater in die Noord-Kaap en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers of oornag-gaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, ander geriewe en hooftoegangspaaie. Daar is 'n restau...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hartswater

Barons Galley and Lodge is 'n historiese eiendom wat pragtige gerestoureer is om gerieflike, rustige verblyf aan gaste te bied. Die lodge is sentraal in die dorpie Hartswater en is stapafstand vanaf banke en winkels...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Hartswater

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noord-Kaap

The Valley Lodge and Venue is tussen Taung en Hartswater geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin, groep vriende of oornagverblyf. Die lodge het 8 selfsorg-eenhede wat 2 grasdak-eenhede, 4 houth...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Hartswater

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
B&B in Noord-Kaap

The Venue is 10 km buite Hartswater geleë, in die hartjie van Vaalharts. The Venue voorsien jou met plattelandse sjarme en 'n rustige omgewing. Ons het ook 'n bekostigbare troulokaal wat jou die beste spyseniering ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...