LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Hazyview
4.4/5
volgens 407 resensies

Lees regte resensies van Hazyview van 407 geverifieerde gaste

Indien jy Hazyview besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hazyview.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hazyview Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hazyview accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hazyview akkommodasie

107 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense

Cuckoo Ridge Country Retreat is in die hartjie van 'n inheemse woud geleë en bied 'n rustige wegbreek wat oor die welige plantegroei en naby...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense

Tatenda Guesthouse is in die hartjie van Hazyview se residensiële area geleë. Die gastehuis is net 10 minute se ry vanaf die Kruger Nasional...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 130
per nag, vir 2 mense

Vanaf R2 750
R2 750 R2 063
per nag, vir 8 mense

21 Hazey River Country Estate is in Hazyview geleë en dit bied ruim verblyf vir 8 volwassenes en 4 kinders. Dis tussen Hazyview en Witrivier...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R2 750
R2 750 R2 063
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R2 500
per nag, vir 7 mense

Kruger Park Lodge 275 is 'n lieflike drieslaapkamer-grasdaklodge in die Kruger Park Lodge in Hazyview. Kruger Park Lodge 275 bied Bosveldver...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Visvang
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 7 mense

Vanaf
R3 800
per nag, vir 2 mense

The Zarafa is die ideale toevlugsoord vir diegene wat die balans tussen gees, liggaam en siel soek in die gemak van moderne luuksheid met kl...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense

Poinsettia Family Cottage is op 'n piesangplaas in die Burgershall-omgewing geleë. Dié plaas is net 13 km vanaf Hazyview en 23 km van die Kr...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense

Rissington Inn is 'n gesinsvriendelike, bekroonde plattelandse lodge minder as 3 km vanaf Hazyview in die hartjie van Suid-Afrika se Laeveld...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Voorkeurvennoot
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 450
per nag, vir 2 mense

Cambalala Kruger Park Lodge is in Hazyview aan die oewer van die Sabierivier geleë. Dit is die ideale plek om die Laeveld, Krugerwildtuin en...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 2 mense

20% af Aanbod!
Vanaf R2 740
R2 740 R2 192
per nag, vir 2 mense

Bambuu Lakeside Lodge lê uitgestrek aan die oewer van sy eie privaat meer. Die lodge is maklik bereikbaar vanaf die hoofpad tussen Hazyview ...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R2 740
R2 740 R2 192
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 100
per nag, vir 10 mense

Villa Rostrata-on-Lake is 'n lieflike villa wat enige oordeelkundige besoeker tevrede sal stel. Dié selfsorg-villa spog met elegante plaasst...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 10 mense

Welkom by die Hazyview akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Laeveld blad indien jy na meer Laeveld akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!