Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Heather Park

4.6 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Heather Park van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Heather Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Heather Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Heather Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Heather Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Heather Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Heather Park

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blanco, George

Outeniqua Travel Lodge het oor die jare bekendheid verwerf as die beste waarde-vir-geld-akkommodasie in George. Dit was nog altyd gewild onder internasionale toeriste danksy die gesellige atmosfeer, pragtige tuin en...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heatherlands, George

Rozenhof Gaste Eenhede is in die pragtige, groen voorstad Heatherlands geleë. Dit is net 200 m van die Provinsiale Hospitaal af en sowat 2 km vanaf George se middestad. Dié herehuis is oorspronklik as 'n gastehui...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Blanco, George

55-on-Searle bied gerieflike, basiese selfsorgverblyf in 'n ruim oopplan-enkelwoonstel in 'n stil straat in Blanco, George. Dit is die ideale sakpasverblyf vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers wat op soek ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blanco, George

Alpine Inn is in Blanco, George ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaanroetes en ikoniese beseienswaardighede, soos die Outeniekwa Vervoermusuem, Montagu-pas, Heroldsbaai, Glentana en Victoriabaai. ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooirivier-Rif, George

The Tophat Luxury Accommodation is in George en bied gerieflik gemeubileerde slaapkamers. Gaste het 'n keuse tussen eenheid 1 met slaapplek vir 4 óf die Tophat-kamer met slaapplek vir 2. Eenheid 1 is 'n oopplan-ka...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heatherlands, George

Plantasieweg Villas skuil in Heatherlands, George, op die pragtige Tuinroete. Dit word omring deur bome en 'n lowerryke tuin en dit is heerlik stil hier aan die voet van die Outeniekwaberg. Ons het 2 eenhede. Elke...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blanco, George

Ambiante House skuil aan die voet van die Outeniekwaberge in die rustige voorstad Blanco in George. Gerieflike verblyf word in 4 smaakvol versierde kamers met en suite-badkamers gebied. Elke kamer het 'n yskassie, ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in George, Tuinroete

Jasmyn en Protea is privaat kothuise, baie sentraal geleë in 'n stil, boomryke buurt van George. Dit grens aan 'n groenbelt waar gaste tarentale, fisante en vleiloeries sal teëkom, met onbelemmerde uitsig oor die ...

Vanaf
R650
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Rooirivier-Rif, George

Uitzicht bied verblyf in 'n privaat eenheid op die boonste verdieping van die eienaar se woning in 'n stil buurt in George. Dié dorp skuil in die voorheuwels van die Outeniekwaberge en bied 'n asemrowende uitsig op...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Blanco, George

Eight-on-Aster Accommodation is in 'n stil woonbuurt in George geleë. George is in die voorheuwels van die Outeniekwaberge geleë en dien as 'n goeie basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken. Verblyf word in 2...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heatherlands, George

Forest and Pine bied gerieflike selfsorgverblyf in George. Dit skuil aan die voet van die Outeniquabergreeks met betowerende uitsigte. George is die perfekte ligging om die Tuinroete te ontdek. Dit is ook baie sentr...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR680
R612
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heatherlands, George

Pillow & Fern is in 'n woonbuurt in George aan die voet van die Outeniqua-berge geleë en het 'n pragtige uitsig oor die plantasie en George Peak. Die selfsorgwoonstel is ideaal vir paartjies wat die Tuinroete en om...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Blanco, George

Maitland 3D Fraai Uitzicht bied gerieflike verblyf in smaakvol versierde huis en woonstel in Blanco, sowat 5 km vanaf George se middedorp. Die eiendom is sowat 20 minute se stap vanaf die gewilde Fancourt Gholfbaan....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 800
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in George Suid, George

Belle-âme bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaars se perseel in George. Dit is 8,1 km van die lughawe af. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tripelsta...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooirivier-Rif, George

Red River Overnight is in die gewilde vakansiebestemming, George, geleë. George is teen die voet van die Outeniekwaberge met 'n skouspelagtige uitsig oor die Indiese Oseaan geleë en dit is die ideale bestemming om...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heatherlands, George

Outeniqua enRoute Gastehuis is in George in die Wes-Kaap geleë, 3 km vanaf die Outeniekwa-pas. Dis naby verskeie restaurante, gholfbane, 'n hospitaal en die middedorp vir sakereisigers. Dié gastehuis beskik oor ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in George, Tuinroete

Cosy-Corner Gastehuis is in 'n koel, rustige tuin met uitsig oor die Outeniekwaberge geleë en word deur die eienaar bestuur. Verblyf word in 6 kamers met dubbel-, enkel- of koninggrootte-beddens en en suite-badka...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kingswood Golf Estate, George

Luxurious Cape Dutch Home in Kingswood bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis op die bekroonde Kingswood Gholflandgoed met 'n kampioenskapsgholfbaan in George. Dié vakansiehuis het Kaap-Hollandse meubels en b...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Blanco, George

OuteniQua Rus And Vrede is 'n bekoorlike selfsorghuis in George in die Wes-Kaap. Die vakansiehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie, naby verskeie doendinge op die Tuinroete. Die huis he...

10% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR530
R477
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in George, Tuinroete

Red Gate Cottage is in 'n mooi en rustige woonbuurt in George geleë. Dié selfsorgkothuis is op die eienaar se perseel en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n kombuis, slaapkamer en 'n en suite-badkamer. ...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za