Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
B&Bs (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Heatherlands

4.6 / 5  
volgens 69 resensies
Lees regte resensies van Heatherlands van 69 geverifieerde gaste.
Indien jy Heatherlands besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Heatherlands.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Heatherlands akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Heatherlands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Heatherlands Akkommodasie

21 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Heatherlands

VoelFrey bied verblyf in George aan die voet van die Outeniekwabergreeks. Dis ideaal vir avontuurlustige fietsryers, sakereisigers, 'n paartjie of 'n gesin in 'n stil residensiële gebied. Daar is 'n koningingroott...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heatherlands

Pillow & Fern is in 'n woonbuurt in George aan die voet van die Outeniqua-berge geleë en het 'n pragtige uitsig oor die plantasie en George Peak. Die selfsorgwoonstel is ideaal vir paartjies wat die Tuinroete en om...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heatherlands

Forest and Pine bied gerieflike selfsorgverblyf in George. Dit skuil aan die voet van die Outeniquabergreeks met betowerende uitsigte. George is die perfekte ligging om die Tuinroete te ontdek. Dit is ook baie sentr...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heatherlands

Edennook is 'n selfsorgkothuis naby George. Dié bekoorlike kothuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. Dié tuinkothuis is volledig gemeubileer en het 'n privaat ingang en oopplan-leefarea. Die slaa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heatherlands

Avo&Oak Guesthouse is in George, in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy staproetes, skilderagtige roetes, wynproe en ikoniese besienswaardighede, waaronder Redberry Farm, Outeniqua Vervoermusuem ...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Heatherlands

Burrough Place is op die skouspelagtige Tuinroete op die hoofweg, net soos jy George binnekom vanaf die Outeniekwapas aan die N9 se kant. Dié gastehuis is beeldskoon met 'n uiters gerieflike ligging en is ideaal vi...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heatherlands

Cherry Berry bied gastehuis- en lodge-verblyf in George. Die gastehuis en lodge is ongeveer 500 m van mekaar af geleë. Cherry Berry Lodge is in 'n stil, luukse woonbuurt wat onder die Outeniekwaberge in George sku...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 038
R779
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heatherlands

Amour Guest House bied ontspannende verblyf in 'n rustige omgewing aan die voet van die Outeniekwaberge in Heatherlands in George. Verblyf is beskikbaar in kamers wat smaakvol versier is met slaapplek vir 2 tot 4 g...

Vanaf
R515
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heatherlands

Ons is in die pragtige groen woonburt Heatherlands in George geleë, slegs 200 m van die Provinsiale Hospitaal en omtrent 2 km van die stadskern af. 57 on Plover is 'n klein selfsorgwoonstel met alles wat jy nodig ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heatherlands

Rozenhof Gaste Eenhede is in die pragtige, groen voorstad Heatherlands geleë. Dit is net 200 m van die Provinsiale Hospitaal af en sowat 2 km vanaf George se middestad. Dié herehuis is oorspronklik as 'n gastehui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]