Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Heiderand

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Heiderand van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Heiderand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Heiderand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Heiderand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Heiderand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Heiderand Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Heiderand

Sea Two Coasts is ‘n selfsorghuis met slaapplek vir 4 in 'n rustige area in Mosselbaai. Dié huis beskik oor 2 kamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heiderand

@ Stinkhout bied verblyf in oornagkamers in Heiderand, Mosselbaai. Die eenhede is op die eienaar se perseel, maar het 'n privaat ingang. Daar is 4 kamers met kamer een tot drie elk met aparte ingange. Kamer 1, 2 en...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Heiderand

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai, Tuinroete

De Bakke Terrace is in die gewilde vakansiebestemming Mosselbaai geleë en bied goeie akkommodasie vir jou volgende gesinsvakansie. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende en spog met pragtige see-uitsi...

10% af Winteraanbod!
VanafR695
R626
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Tuinroete

Kings Cottage bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hawedorp, Mosselbaai. Die area is bekend vir sy goeie weer regdeur die jaar, sy goue strande en die magdom natuurlike-, kulturele-, en historiese besi...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Golf Estate is in die Pinnacle Point Strand- en Gholfoord in Mosselbaai. Dit het 'n skouspelagtige uitsig oor die gholfbaan en die oseaan in die verte. Die eenheid 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Villa is goed geleë op die bekende 5-ster-gholflandgoed in Mosselbaai, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, 400 km vanaf Port-Elizabeth en Kaapstad. Pinnacle Point is in die hartjie van die Tuinroet...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

59 Fairways at Pinnacle Point Beach and Golf Estate is op die Pinnacle Point Beach and Golf Estate in Mosselbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis. Die kamers het elkeen 2 enkelbedd...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Golfer's Villa is 'n selfsorgeenheid wat verblyf aan 4 gaste bied in die Pinnacle Point Beach and Golf Resort in Mosselbaai. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste eenheid he...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Villa 18 Pinnacle Point Eenheid 2 bied selfsorgverblyf vir 6 gaste in die Pinnacle Point Strand- en Gholfoord in Mosselbaai. Dié villa is gerieflik ingerig en het 3 en suite-slaapkamers, waarvan 2 van die kamers o...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Die lodge by Pinnacle Point is meer as net 'n selfsorghuis, dit is deel van die Pinnacle Point Golf Estate en Spa. Hierdie losstaande eenheid in Mosselbaai het slaapplek vir 4 persone. Hierdie tweeslaapkamer-lodge...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Golf Estate Villa 16-2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamer-villa. Die villa is in die Pinnacle Point Gholfvilla-kompleks op die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaa...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Golf Estate Villa 21-3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamer-villa. Die villa is in die Pinnacle Point Golf Villa-kompleks op die Pinnacle Point Landgoed in Mosse...

Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Villa is ’n dubbelverdieping selfsorg-villa op die Pinnacle Point Landgoed. Dit is ’n luukse landgoed met ’n pragtige gholfbaan op ’n krans geleë is wat oor die Indiese Oseaan uitkyk. Dit is ...

15% af Aanbod!
VanafR1 950
R1 658
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Lodge 31 is 'n selfsorgwoonstel in Pinnacle Point Golf Estate. Dié luukse gholflandgoed staan bekend as 1 van die 10 bestes in Suid-Afrika. Verskeie doendinge vir vriende en gesinne is beskikbaar i...

Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Fynbos 61 is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat in die Pinnacle Point Beach and Golf Estate geleë is. Dié vakansiehuis is ideaal vir 6 mense wat op soek is na 'n rustige en kalm wegbreek naby Moss...

15% af Aanbod!
VanafR1 950
R1 658
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Lodge 79 is 'n selfsorgwoonstel op die luukse Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai. Pinnacle Point Gholflandgoed is een van die top 10-gholfbane in Suid-Afrika. Die landgoed bied 'n wye verskeid...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Beach and Golf Resort is op 'n bekroonde 5 ster-gholflandgoed in Mosselbaai geleë. Die huis bied luisterryke uitsigte oor die gholfbaan en die see in die verte. Die huis beskik oor 4 en suite-slaapk...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Cosy Room on Pinnacle Point is in die Pinnacle Point Gholflandgoed geleë en het slaapplek vir 2 gaste. Let daarop dat die eienaars die villa deel met gaste. Dié slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbedde...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Aan de Zee @ Pinnacle Villa 7-4 is 'n selfsorg-villa op die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai. Die villa bied uitstekende uitsigte oor die gholfbaan, kuslyn en van die sonsondergang. Die eenheid het slaapplek v...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Aan de Zee @ Pinnacle Villa 8 - 4 is 'n selfsorg-villa op Pinnacle Point Estate in Mosselbaai. Die villa bied voortreflike uitsigte oor die gholfbaan, die kuslyn en om nie eers van die sonsondergange te praat nie. ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Heiderland akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za