Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (2)
Wildsplase (3)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Hekpoort

4.4 / 5  
volgens 25 resensies
Lees regte resensies van Hekpoort van 25 geverifieerde gaste.
Indien jy Hekpoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hekpoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hekpoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hekpoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hekpoort Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Hekpoort

Ekukhulenie Wildplaas is in die voorheuwels van die Magaliesberge op die Magalies Meander naby Hekpoort geleë. Die rustige wildplaas is perfek vir lang wandelinge, wildkyk, uitstekende voëlkyk-geleenthede en pragt...

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wes-Rand, Hekpoort

Magalies Mountain View Cottage is net langs die R560 (teerpad) of die R401 (grondpad) in Hekpoort geleë. Die asemrowende Magaliesberg-uitsigte van die veranda af wag om jou te verwelkom by die bekoorlike kothuis. L...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Hekpoort

Steynshoop Valley Lodge is 'n luukse, kindervriendelike, selfsorg-lodge naby aan Hekpoort op 'n pragtige verhewe stukkie grond in die skilderagtige Magaliesberg-vallei. Die lodge spog met die mooiste uitsig oor die ...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Hekpoort

Imbabali Retreat and Venue is in die hartjie van die Wieg van die Mensdom in die Hekpoort-area, in Magaliesburg. Dié oord is 77,8 km van Johannesburg af, met 'n oorvloed fauna, flora, voëllewe, en soms verskeie bo...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Hekpoort

Votadini Country Cottages is naby die R560 in Hekpoort in die hartjie van Witwatersrand en die Magaliesberge geleë. Die verblyf bestaan uit 6 selfsorg-kothuise wat individueel versier is en elk slaapplek vir 2 o...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Hekpoort

Sable Ranch skuil op 'n prentjiemooi plaas in die buitewyke van Magaliesburg aan die voet van die Magaliesberge. Dis ideaal vir 'n plattelandse wegbreek met opwindende doendinge. Verblyf word gebied in 2 slaapkamer...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Wes-Rand, Hekpoort

Karee & Wild Olive Guest Lodge bied luukse verblyf op 'n plaas waar besoekers hulself met die natuur kan omring. Hier kan gaste tussen wild soos swartwitpensbokke, koedoes, njalas en springbokke, asook verskeie voë...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Hekpoort

Avela is in Hekpoort 69 km vanaf Johannesburg en bied verskeie opsies vir troues, onthale, konferensies, verblyf, bekendstellings, gala-etes, sakevergaderings en ander spesiale geleenthede. Die ligging bied toegang ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Hekpoort

River Dance is in Hekpoort geleë, 'n klein dorpie onder die Magaliesbergreeks. Magaliesburg is in die platteland en is die ideale plek vir 'n naweekwegbreek en opwindende buitemuurse doendinge. Verblyf is beskikba...

Vanaf
R4 160
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Hekpoort

Leopard Rock bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n unieke vakansiehuis teen die Witwatersrandberge met 'n pragtige uitsig oor die vallei en op die Magaliesbergreeks. Die huis is 5,4 km van Hekpoort af en 39,1 km van...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Hekpoort

Berlouri Barn Venue & Guesthouse is in Hekpoort geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 3 slaapka...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Hekpoort

Welkom by Esther's Country Lodge, 'n kontemporêre lodge in 'n die hartjie van die Magaliesberge. Moderne minimalisme is die eerste eienskap wat besoekers opval wanneer hul hier arriveer. Die lodge se hoë plafonne ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wes-Rand, Hekpoort

Hekpoort Private Lodge bied gerieflike verblyf in gastekamers en is op 'n privaat plaas in Hekpoort geleë. Die lodge bied gaste 'n rustige wegbreek van die stadslewe. Verblyf by Hekpoort Private Lodge bestaan uit ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Hekpoort

Magalies Tranquil Haven Apartments is aan die voorheuwels van die Magaliesberge geleë op die Magalies Meander naby Hekpoort. Verblyf beskik oor 6 basiese selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n leefarea, kombuisie e...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Hekpoort

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Gauteng

Steynshoop Mountain Lodge, voormalig bekend as Kashan Country House, is 'n luukse huis op 'n privaat landgoed, wat pragtig geleë is op 'n verhewe stuk land in die skilderagtige Magaliesbergvallei naby Hekpoort. Dit...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Hekpoort akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Magaliesburg blad indien jy na meer Magaliesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za