Resensies van Hekpoort

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hekpoort bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.27 uit 5 gekry volgens 37 resensies.
Barrie-ann B. - 8th December 2021
staying in Hekpoort
Only thing was the freezer was not big enough for longer than 3 days, but we were able to get other options.
Cindy N. - 27th September 2021
staying in Hekpoort
It is very quiet, a great escape area from the city.
Marietjie G. - 2nd August 2021
staying in Hekpoort
It's close to the Hartbeespoort dam and close to Johannesburg. A good location!
Jeannette V. - 16th July 2021
staying in Hekpoort
Daar is baie om in die area te doen. Staproetes en aktiwiteite. Mooi area ook.
Tracy M. - 19th May 2021
staying in Hekpoort
Not well sign posted wherever we went.
Christo D. - 22nd April 2021
staying in Hekpoort
Dis klein met geen restaurante nie. Askari is regtig 'n moet game drive, effe duur, maar moeite werd. Die baie ossewaens en kapkarre ens. in die museum is baie mooi en neem mens terug na 'n era wat ons net van gehoor het. Darem is Harties nie te ver nie.
Nellie S. - 6th April 2021
staying in Hekpoort
Paaie te sleg, baie vuil in omgewing, papiere en gemors lê oral gestrooi, alhoewel dit seker maar oral in Suid-Afrika so lyk! Wat 'n jammerte dat niemand meer omgee!
Christo V. - 23rd March 2021
staying in Hekpoort
Hierdie kant van Magaliesburg is aansienlik stiller as die Westekant waar vragmotors op roete na Rustenburg 24 uur per dag die rus versteur vir almal teen die berg noord van die R24.
Burger D. - 23rd February 2021
staying in Hekpoort
Baie oulike plekkies om te besoek, net 'n jammerte meeste betrekkings is toe op Maandae en Dinsdae en sommiges is oop net van Vrydag tot Sondag.
Madie E. - 15th February 2021
staying in Hekpoort
Definitief ’n plek om weer te besoek.
Monique M. - 3rd February 2021
staying in Hekpoort
Perfection!
Sindisiwe M. - 2nd November 2020
staying in Hekpoort
If you need peace and quietness, Ekukhuleni is a place to be plus the prices are very reasonable.
Mandla M. - 2nd November 2020
staying in Hekpoort
Hekpoort is situated in the middle between Magaliesburg and Cradle of Humankind, thus a lot of sightseeing is guaranteed with a lot of driving around.
. - 8th October 2018
staying in Hekpoort
Ideale omgewing vir MTB.
. - 25th September 2018
staying in Hekpoort
Die vrieskas kan dalk vervang word of reggemaak word. Dit werk nie so goed nie.
. - 10th September 2018
staying in Hekpoort
Dis so naby aan baie aktiwiteite en ook Hartbeespoortdam. Baie restaurante in die omgewing. Kinders kan kaskar ry, perdry, swem.
. - 31st July 2018
staying in Hekpoort
Vir 'n rustige wegbreek uit die stad is die ideaal. Mens kan afskakel en net ontspan.
. - 19th April 2018
staying in Hekpoort
Naby eetplekke soos Die Ou Pastorie en Black Horse is ‘n moet.
. - 9th April 2018
staying in Hekpoort
Geen dit bly 'n pragtige deel van ons land.
. - 20th March 2018
staying in Hekpoort
Lovely place. Many hidden treasures if you take the time to find them.
. - 29th January 2018
staying in Hekpoort
Puik!
. - 12th December 2017
staying in Hekpoort
Verskriklik mooi.
. - 13th November 2017
staying in Hekpoort
Baie van die "ou" bekende plekke om Hekpoort nie meer van dieselfde gehalte as 5 jaar terug nie. Magaliesburg se klein winkeltjies, Goblin Cove, ens. is nie meer die moeite werd om te besoek nie. Beslis nie vir die mense wat van opwinding, ens. hou nie (behalwe vir perdry, motorfiets ens). Grondpaaie kort baie onderhoudswerk.
. - 26th September 2017
staying in Hekpoort
Daar is baie deftige eetplekke en lodges, maar nie regtig veel meer as dit nie. Black Horse brewery is 'n pragtige plek om by te gaan eet.
. - 24th July 2017
staying in Hekpoort
Ry rond en stop by al die interessante plekke!
. - 4th May 2017
staying in Hekpoort
Ek was verbaas om te sien hoe naby dit eintlik is aan Magaliesburg, en hoe rustig dit daar is. Ek sal beslis weer gaan.
. - 25th April 2017
staying in Hekpoort
As jy die tyd het, gaan loer rond! Hierdie is 'n uiters interessante plekkie!
. - 29th March 2017
staying in Hekpoort
Dis pragtig daar!
. - 23rd March 2017
staying in Hekpoort
Genoeg toeriste-aantreklikhede in die omtrek.
. - 16th February 2017
staying in Hekpoort
Rustige platteland.
. - 8th December 2016
staying in Hekpoort
If you want to be away from the hustle and bustle of Joburg life, this is the place to be.
. - 2nd November 2016
staying in Hekpoort
Hekpoort is 'n kort afstand van Hartebeespoort en ons dae was gevul met onder andere 'n besoek aan die Sterkfonteingrotte, Die Wieg van die Mensdom, kaasfabriek, kabelkar rit en selfs 'n roomysfabriek om maar 'n paar te noem.
. - 22nd October 2016
staying in Hekpoort
Strawberry Farm spa packages are great value. Die ou Pastorie a lovely spot for breakfast or lunch.
. - 28th July 2016
staying in Hekpoort
Lots of activities
. - 23rd June 2016
staying in Hekpoort
Baie om te doen sonder om te ver te ry.
. - 26th February 2016
staying in Hekpoort
Baie klein plek.
. - 8th October 2015
staying in Hekpoort
Awesome!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]