Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Somerset-Wes (158)
Strand (279)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (534)
B&Bs (21)
Lodges (6)
Hotelle (5)
Gastehuise (69)
Selfsorg-eenhede (433)

Resensies van Helderberg

4.5 / 5  
volgens 597 resensies
Lees regte resensies van Helderberg van 597 geverifieerde gaste.
Indien jy Helderberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Helderberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Helderberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Helderberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Helderberg Akkommodasie

526 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 40%
VanafR1 100
R660
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Wine Cottage By The Sea is op die pragtige, eksklusiewe Bel'Aire Wynlandgoed in Somerset-Wes geleë. Dit bied selfsorgverblyf in 'n privaat oopplan-ateljeekothuis wat op 'n residensiële eiendom geleë is. Hierdie s...

SPAAR 40%
VanafR2 190
R1 314
per nag, vir 2 mense
Hotel in Gordonsbaai, Helderberg

Krystal Beach Hotel is op die skilderagtige Harbour-Eiland in Gordonsbaai se waterfront geleë. Dit is slegs 32 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Verblyf word aangebied in verskeie kamertipes waaruit jy ka...

SPAAR 30%
VanafR990
R693
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights, Helderberg

Die Winelands Villa Guesthouse bied gerieflike verblyf in Somerset-Wes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na privaatheid, gerief en hartlike gasvryheid. Die gastehuis is naby die strand en verskeie wynroetes gele...

SPAAR 30%
VanafR1 400
R980
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Strand, Helderberg

St Tropez 1104 is ’n bekoorlike selfsorg-woonstel, ideaal geleë in die veilige St Tropez-woonstelblok in die Strand, net oorkant die pad van die swemstrand af. Die woonstel bied ’n pragtige uitsig oor Valsbaai ...

SPAAR 30%
VanafR1 200
R840
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Helderberg

St Tropez 1109 is 'n knus selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die veilige St Tropez-woonstelblok in die Strand, net oorkant die swemstrand. Die woonstel bied beeldskone uitsigte oor Valsbaai en is net 'n paar m...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

35 on Abbey is 'n selfsorg-eenheid in die Cherrywood Gardens-woonbuurt in Somerset-Wes. Dié woonbuurt bied pragtige uitsigte op die Hottentots-Hollandberge en dis stapafstand van die Vergelegen Medi-Clinic af. Di...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 650
R1 238
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerset-Wes, Helderberg

Lalapanzi Lodge lê tussen die voorheuwels van die Hottentots-Holland Natuurreservaat, net buite Kaapstad. Dié lodge is weggesteek tussen wingerd, woud en fynbos. Dit is gemáák vir gaste wat lekker wil ontspan en... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights, Helderberg

Guesthouse Summerlight is 'n lieflike huis in Somerset-Wes, slegs 'n paar kilometer van die lughawe af. Die area is gewild, as gevolg van die gholfbane, wingerde, fietsroetes en bergreekse. Dit is die perfekte wegbr...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Mills Cottage is in die kusdorp Strand geleë. Die kothuis is net 1 km van die strand af en 32 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopp...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Willows Curve is 2 selfsorg-ateljeekothuis wat op die draai van Erica-laan en Willow-singel in Somerset-Wes geleë is. Dit is slegs 3 minute se ry vanaf 'n lieflike parkie en Somerset-Wes Gholfklub met sy muurbalban...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Helderberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Somerset-Wes blad indien jy na meer Somerset-Wes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...