Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Die Wingerd (2)
Golden Acre (7)
Helderrand (5)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (605)
B&Bs (22)
Wildsplase (7)
Hotelle (4)
Gastehuise (65)
Selfsorg-eenhede (507)

Resensies van Helderberg

4.6 / 5  
volgens 120 resensies
Lees regte resensies van Helderberg van 120 geverifieerde gaste.
Indien jy Helderberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Helderberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Helderberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Helderberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Helderberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Winteraanbod!
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Greenways, Helderberg

Die unieke eiendom is op 'n veilige gholflandgoed teen die strandfront van Valsbaai geleë. Die villa is in die Strand en bied 'n seekant-leefstyl aan die randjie van die Kaapse Wynlande. Die dekor van die bekoorli...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Groenewald Accommodation bied gerieflike, skoon, selfsorgverblyf in die Strand. Dié 94 jaar oue Kaaps-Hollandse huis beskik oor 2 woonstelle wat ten volle gemeubileer is, Tambotie en Frangipani. Frangipani bied sl...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rome Glen, Helderberg

Suikerbekkie bied 'n gemaklike gemeubileerde selfsorgeenheid in Somerset-Wes met ’n pragtige berguitsig. Suikerbekkie 1 is ’n oopplan-woonstel met lugversorging en ’n koningingrootte-bed, en daar is ’n en s...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Strand, Helderberg

Dié ruim, bekostigbare 3 slaapkamer-wooneenheid 500 meter vanaf die swemstrand en 20 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Ook stapafstand na verskeie winkelsentrums en restaurante, naby bekende wynroetes (...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

A Smart Stay Self-catering Apartments is in 'n stil straat in Somerset Ridge geleë. Dit is net 3 minute vanaf Somerset-Wes se middedorp met verskeie restaurante, kafees, kroeë, wynkelders en Somerset Mall. Die woo...

Vanaf
R710
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Sylvan Park Garden Apartments bied gerieflike verblyf in selfsorgwoonstelle in 'n lieflike tuin met 'n uitsig op die Helderberg. Dié woonstelle is gemáák vir almal wat smag na 'n blaaskans. Ons het 3 woonstelle...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights, Helderberg

Die Winelands Villa Guesthouse bied gerieflike verblyf in Somerset-Wes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na privaatheid, gerief en hartlike gasvryheid. Die gastehuis is naby die strand en verskeie wynroetes gele...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Helderberg

Vredenburg Manor House is 'n Kaaps-Hollandse gastehuis en trou-venue. Die gastehuis is ideaal op 'n plaas in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Dié instansie is sowat 40 km vanaf Kaapstad, 25 km vanaf die ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Monte Sereno, Helderberg

Anchor and Acorn on Blair is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Somerset-Wes. Anchor on Blair het 'n privaat ingang, apart vanaf die hoofhuis, en beskik oor 2 slaapkamers. Op die onderste verdieping het ...

35% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 200
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

29 Carissa Street is in Steenbras View in Somerset-Wes en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers of sakereisigers. Ons is naby talle winkels, restaurante en geriewe, asook maklik van die Strand se strand af bereikb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Helderberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Somerset-Wes blad indien jy na meer Somerset-Wes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za