Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Somerset-Wes (191)
Strand (295)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (613)
B&Bs (22)
Lodges (7)
Hotelle (6)
Gastehuise (73)
Selfsorg-eenhede (505)

Resensies van Helderberg

4.6 / 5  
volgens 866 resensies
Lees regte resensies van Helderberg van 866 geverifieerde gaste.
Indien jy Helderberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Helderberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Helderberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Helderberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Helderberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenway Rise, Helderberg

Somerset Grace Guest House word deur die eienaars bestuur en is in 'n stil, boomryke woonbuurt in Somerset-Wes geleë. Die gastehuis het 'n swembad en braaigeriewe onder die massiewe, skaduryke bome. Die gastehuis...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Strand, Helderberg

UniqueStay St Tropez 510 bied selfsorgverblyf in sekuriteitskompleks oorkant die strand in Strand. Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig vanaf die sitkamer en slaapkamers. Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badka...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 950
R3 960
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Hill House is in die stil woonbuurt Strand-Noord geleë. Dit is net 300 m van die strandfront af en 21 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Dié ruim selfsorghuis het 5 slaapkamers en 3,5 badkamers. Die eerst...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

Waterstone Lodge is in Somerset-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek na 'n gerieflike oornagplek naby die strand en verskeie besienswaardighede. Die verblyf by Waterstone Lodge bestaan uit 9 k...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 060
R848
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heldervue, Helderberg

Bay View verhuur kamers in Heldervue, Somerset-Wes, met maklike toegang van die N2 en R44 af. Kamers beskik oor panoramiese uitsigte op die omliggende berge en oor die hele Valsbaai, Hangklip, Gordonsbaai, Strand, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Groenewald Accommodation bied gerieflike, skoon, selfsorgverblyf in die Strand. Dié 94 jaar oue Kaaps-Hollandse huis beskik oor 2 woonstelle wat ten volle gemeubileer is, Tambotie en Frangipani. Frangipani bied sl...

33% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 800
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerset-Wes, Helderberg

Lalapanzi Lodge lê tussen die voorheuwels van die Hottentots-Holland Natuurreservaat, net buite Kaapstad. Dié lodge is weggesteek tussen wingerd, woud en fynbos. Dit is gemáák vir gaste wat lekker wil ontspan en...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Helderberg

Milas Place bied B&B-verblyf in Somerset-Wes en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe en besienswaardighede. Ons bied 4 kamers wat elk uniek en smaakvol ingerig is. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Briza Twp, Helderberg

White Rabbit Luxury Accommodation is 'n moderne ateljeewoonstel aan die eienaar se huis in Somerset-Wes, wat reg langs 'n 2 km lange bergfietsroete is. Dis luuks en in 'n veilige, eksklusiewe area geleë wat dit per...

20% af Aanbod!
VanafR690
R552
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Wegbreek Self Catering is in Somerset-Wes geleë en bied gerieflike verblyf vir vakansiegangers, sakereisigers en toeriste. Die eenheid is op 'n privaat woning geleë en is slegs 25 minute se ry vanaf Kaapstad Inter...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Helderberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Somerset-Wes blad indien jy na meer Somerset-Wes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]