Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Somerset-Wes (191)
Strand (295)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (614)
B&Bs (22)
Lodges (7)
Hotelle (6)
Gastehuise (73)
Selfsorg-eenhede (506)

Resensies van Helderberg

4.6 / 5  
volgens 866 resensies
Lees regte resensies van Helderberg van 866 geverifieerde gaste.
Indien jy Helderberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Helderberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Helderberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Helderberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Helderberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in The Links, Helderberg

The Red Door is 'n privaat selfsorg-enkelwoonstel in Somerset-Wes wat ideaal is vir 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en lugversorging. Daar is 'n kombuis met 'n eenplaat-ind...

Vanaf
R530
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Ryneveld, Helderberg

The Majestic Strand Woonstel is 'n gerieflike oopplan-woonstel vir 2 in Strand en is net 100 m van die strand af. Dié woonstel is op die derde verdieping en word via 'n hysbak bereik. Daar is 'n dubbelbed en 'n pr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Hibernian Towers is 'n gebou met 22 verdiepings wat op die strandfront in die Strand naby Somerset-Wes geleë is. Dié gebou spog met die immergewilde strandrestaurant en -kroeg, The Casa Del Sol, en 'n knus koffiew...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Seemeeu 502 is naby Kaapstad Internasionale Lughawe, en op die bekende en gewilde Melkbaaistrand in Strand. Dié woonstel bied 'n pragtige uitsig oor Valsbaai en direkte toegang tot die strand. Daar is 2 slaapkamer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Helena Heights, Helderberg

Roosboom Suites is in Somerset-Wes in die Wes-Kaap, in die Helderberg-area, sowat 50 km vanaf Kaapstad en net 10 km vanaf die Strand, geleë. Dié area is uiters bekend vir sy wynlandgoedere, berge, vlooimarkte en d...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 800
R1 440
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Morningside, Helderberg

The Rustic Olive Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom wat in Somerset-Wes geleë is. Die eiendom is naby 3 bekroonde wynlandgoedere en ander besienswaardighede in die Helderberg-area. Die huis i...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Ocean Decks Holiday Apartment is 'n veilige, gesellige selfsorg-vakansiewoonstel met 'n goeie ligging en is net 'n blok vanaf die hoofstrand, wat ook as die "goue myl" bekendstaan. Dié woonstel het slaapplek vir ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Long Beach Apartment is 'n selfsorgeenheid in Longbeach-woonstelkompleks in Kusweg in die kusdorp Strand geleë en bied fantastiese onbelemmerde see-uitsigte vanaf die woonstel. Dit bied 2 slaapkamers, 2 badkamers...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R563
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Feet Up Cottage is 'n gesellige selfsorg-eenheid wat in 'n rustige buurt in Somerset-Wes geleë is. Dis net 5 tot 15 minute, afhangende van verkeer, na een van die beste strande in die Kaap, dit is ook net 'n entjie...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Strand, Helderberg

Dié ruim, bekostigbare 3 slaapkamer-wooneenheid is net 5 minute se stap na die swemstrand en 20 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Ook stapafstand na verskeie winkelsentrums en restaurante, naby bekende ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Helderberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Somerset-Wes blad indien jy na meer Somerset-Wes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]lekkeslaap.co.za