Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Die Wingerd (2)
Golden Acre (7)
Helderrand (5)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (615)
B&Bs (21)
Wildsplase (7)
Hotelle (4)
Gastehuise (69)
Selfsorg-eenhede (514)

Resensies van Helderberg

4.6 / 5  
volgens 120 resensies
Lees regte resensies van Helderberg van 120 geverifieerde gaste.
Indien jy Helderberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Helderberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Helderberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Helderberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Helderberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Hibernian Towers 1103 kyk uit op die berg en oor die see en dis 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Strand. Die woonstel is op die elfde verdieping en beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamer...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenway Rise, Helderberg

KaapsePracht is 'n moderne gastehuis in die pragtige dorp Somerset-Wes. Dit is in 'n rustige woonbuurt geleë aan die voet van die Helderberge en is net 20 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Verbl...

20% af Aanbod!
VanafR750
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Wegbreek Self Catering is perfek vir alle tipe reisigers, insluitend vakansiegangers, sakereisigers en toeriste. Gaste het ook hulle eie privaat ingang. Die eenheid is op 'n privaat woning geleë, maar is heeltemal ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
B&B in Lochnerhof, Helderberg

The Victorian bied verblyf in 'n Victoriaanse huis wat uit die 1900's dateer, lieflik opgeknap is en in die Strand geleë is. Dis net 40 minute se ry vanaf Kaapstad. Verblyf word gebied in 2 en suite-kamers, Queen ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Helderberg

SomerZicht is die ideale bestemming vir oordeelkundige reisigers wat privaatheid, styl, gerief en onoortreflike gasvryheid waardeer. Ons is in 'n stil boomryke omgewing in Somerset-Wes geleë, en spog met die mooist...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Taliers Self-catering Accommodation is in Lochnerhof/Strand-Noord geleë, 10 minute se stap vanaf die strand en ander geriewe. Dié Kaaps-Hollandse huis dateer uit die 1930's met 'n geuwel, dik mure en sement- en kl...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Ryneveld, Helderberg

Sea Views Self-catering is 'n lieflike woonstel in 'n veilige strandfront kompleks in Strand. Die kompleks is ideaal naby restaurante, die strand en winkelsentrums. Dié sonnige woonstel het slaapplek vir 5 gaste ...

30% af Winteraanbod!
VanafR1 400
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

The Boardwalk Accommodation is in Harbour Island, Gordonsbaai, 'n mooi marina-uitbreiding met 'n uitsig oor Valsbaai. Dit is omring deur die majestieuse Hottentots Holland-berge oor die kus uitstrek. Verblyf is be...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Helderberg

403 Zeezicht is 'n selfsorgwoonstel in 'n kuskompleks in die Strand aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai. Dié ruim woonstel bied 'n gedeeltelike see-uitsig en beskik oor 3 sl...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Helderberg

409 Hibernian Towers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel op die vierde verdieping met 'n pragtige see-uitsig. Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders jonger as...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

By die See bied gehalteverblyf in Gordonsbaai en is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Die woonstel is naby verskeie winkels, restaurante en het direkte toegang tot 'n klein strandjie reg voor die eiendo...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 020
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Orchard Place bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n ruim woonstel vol lig met ’n uitsig op die Helderberge vanaf die balkon en vanuit die meeste van die leefareas. Orchard Place is op ’n residensiële erf gele...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in The Links, Helderberg

Womb With A View is 'n stil, ruim selfsorghuis in Somerset-Wes, Kaapstad. Die huis is ideaal vir vriende en gesinne wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek wat sentraal dog rustig is. Die woonstel het 'n aparte i...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lochnerhof, Helderberg

Grace to Grace is in die kusdorp Strand wat net 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe af is. Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Rook is verbode in die eenheid. Die eerste slaapkame...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Romilly Holiday Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel met pragtige see- en berguitsigte in die veilige Romilly-kompleks op die Strand se Goue Myl. Die woonstel is volledig ingerig en is die ideale blyplek vir gesins...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 106 tot 120

Welkom by die Helderberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Somerset-Wes blad indien jy na meer Somerset-Wes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za