Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Helderrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Helderrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Helderrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Helderrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Helderrand Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderrand

Hillside Cottage is in Somerset-Wes geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige ateljeekothuis hoog teen die hange van die Helderberg, en dit word omring deur bome. Luister na die uilgeluide soos jy aan ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderrand

Ons verwelkom jou graag by ons luukse akkommodasie naby Kaapstad. Hottentots Mountain View Gastehuis is in Somerset-Wes geleë in die groen vallei van die Hottentots-Hollandberge aan die begin van die wynroete. Ge...

Vanaf
R918
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderrand

Ons het onlangs 'n ou herehuis en kothuis van 30 jaar omskep in 'n warm en verwelkomende twaalfslaapkamer-gastehuis in die hartjie van die wynlande in die Wes-Kaap. Al die kamers het en suite-badkamers, gratis WiFi ...

Vanaf
R7 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderrand

Makarios Guesthouse is 'n pragtige huis vir 'n groep of gesin van 6 mense in Helderrand. Die huis het 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Perkallinne word voorsien. Die oopplan-kombuis...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Helderrand

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Forest Rest het 'n uitsig op die Hottentots Holland Berge en is in 'n klein sekuriteitskompleks in Somerset-Wes geleë. Forest Rest bied 2 luukse eenhede: Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n privaat in...

10% af Aanbod!
VanafR1 950
R1 755
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Reservoir Street Accommodation is in Parelvallei in Somerset-Wes geleë en bied 'n onvergeetlike vakansie in die Wes-Kaap. Dit is 'n ruim huis met 'n pragtige tuin en 'n swembad. Dié huis het 3 slaapkamers en 2 ba...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Blue Crane Guest House bied gerieflike verblyf in Somerset-Wes die Kaapse Wynlande. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Die gastehuis word deur die eienaars, Brigitte en Werner Pagels, bestuur en is al oop...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Golden Hill Guest House en toere word deur die eienaar bestuur en is in Somerset-Wes geleë, sowat 25 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Erinvale Gholfklub, een van die mooiste gholfbane in Suid-Afrika, i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

The Boathouse is 'n lieflike tuinkothuis wat toegerus is vir selfsorg. Hoewel dit op die hoof-eiendom is, is dit baie privaat en het dit ook sy eie tuintjie. Hier is gerieflik plek vir 2 gaste met 'n oopplan-uitle...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Broad Oaks Somerset West is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in 'n rustige, luukse deel van Somerset-Wes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za