Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Heldervue

4.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Heldervue van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Heldervue besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Heldervue.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Heldervue akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Heldervue Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Heldervue Akkommodasie

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heldervue

Bay View verhuur kamers in Heldervue, Somerset-Wes, met maklike toegang van die N2 en R44 af. Kamers beskik oor panoramiese uitsigte op die omliggende berge en oor die hele Valsbaai, Hangklip, Gordonsbaai, Strand, ...

Vanaf
R638
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heldervue

@ Abelia Guest House is in Somerset-Wes en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis ideaal geleë naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die gastehuis...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heldervue

53 Pyracantha Street bied 3 selfsorg-suites op die eienaar se erf in Somerset-Wes in die Helderbergarea. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede. Verblyf is bes...

Vanaf
R390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heldervue

Cute and Comfy Floribunda is in Heldervue, Somerset-Wes geleë en is die ideale oornagverblyf vir ’n sakereisiger of gaste wat op soek is na ’n vinnige wegbreek. Dis binne maklike bereik van verskeie winkels, re...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heldervue

Brookshill is in Somerset-Wes, 'n bekoorlike dorpie omring deur pragtige berge en wingerde, met 'n uitsig oor die nabye kobalt-blou oseaan en strande. Dit is 'n paradys vir diegene wat natuurskoon, wyn , dekadente ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heldervue

Covenant Well Guest House is in Heldervue, Somerset-Wes geleë. Dié gastehuis beskik oor 3 selfsorg-eenhede wat elkeen toegerus is met 'n kombuis of 'n kombuisie, TV met DStv-kanale en toegang tot WiFi. Morning R...

Vanaf
R1 775
per nag (plek vir 2)
Hotel in Heldervue

NH The Lord Charles Hotel is in Somerset-Wes en is ideaal vir gaste op soek na 'n ontspanne of sake-wegbreek naby verskeie besienswaardighede. Die hotel het 156 standaard kamers en 30 superior-kamers. Elke kamer he...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heldervue

Geranium Studio is 'n selfsorg-ateljee in Heldervue, Somerset-Wes. Die dorp is omring met asemrowende berge en wingerde en is 50 km vanaf Kaapstad in die Helderberg omgewing. Besienswaardighede in die omgewing sluit...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 125
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heldervue

21 Jasmine bied gerieflike en pragtig gemeubileerde selfsorgwoonstelverblyf op 'n privaat eiendom in Heldervue in die hartjie van Helderberg. Die eiendom is gerieflik slegs 15 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lu...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heldervue

Somerset View Guest House bied rolstoelvriendelike verblyf en is in die fantastiese Heldervue woonbuurt in Somerset-Wes. Hierdie gastehuis is ideaal geleë slegs 5 tot 10 km vanaf verskeie besienswaardighede in die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za