Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Helena Heights

4.5 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Helena Heights van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Helena Heights besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Helena Heights.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Helena Heights akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Helena Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Helena Heights Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR1 100
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights

Die Winelands Villa Guesthouse bied gerieflike verblyf in Somerset-Wes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na privaatheid, gerief en hartlike gasvryheid. Die gastehuis is naby die strand en verskeie wynroetes gele...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Helena Heights

Roosboom Suites is in Somerset-Wes in die Wes-Kaap, in die Helderberg-area, sowat 50 km vanaf Kaapstad en net 10 km vanaf die Strand, geleë. Dié area is uiters bekend vir sy wynlandgoedere, berge, vlooimarkte en d...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights

In die rustige, voorstedelike Somerset-Wes sal reisigers hierdie luukse oase aantref. Verblyf by ons verseker 'n ervaring van Euro-Afrika sjiek in hierdie manjifieke omgewing. Smul aan ons heerlik voorbereide maalty...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Helena Heights

Bougainvillea Cottage is 'n selfsorg-eenheid op 'n privaat residensiële eiendom in gerieflike stil woonarea geleë. Die eenheid is binne loopafstand van 'n Spar, apteek en restaurant. Dit bied maklike toegang tot d...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights

Guesthouse Beautiful View verwelkom toeriste, sakelui, sportlui en natuurliefhebbers. Ons bied 3 slaapkamers, elkeen met sy eie tema, met verskeie geriewe om gaste 'n tuiste weg van die huis te bied. Al ons bedden...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights

Mooring House is 'n gastehuis met ruim en smaakvolle B&B- of selfsorg-akkommodasie in Somerset-Wes teen die hange van die Helderberge. Met uitsigte op die berg as agtergrond en see-uitsigte in die voorgrond is dié ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR625
R469
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Helena Heights

Barlinka Avenue Self-catering Flatlet is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in 'n stil doodloopstraat in Somerset-Wes geleë is. Dis naby die hoofstraat wat na Stellenbosch lei en net 'n paar minute s...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights

Southern Cross Guesthouse is in 'n welige tuin met 'n groot koivisdam en watervalle in die boomryke Somerset-Wes geleë. Dié gastehuis is naby wêreldklas-gholfbane, geskiedkundige wynplase, die majestueuse Valsbaa...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Helena Heights

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Monte Sereno, Wes-Kaap

Anchor on Blair is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Somerset-Wes. Dié eenheid het 'n privaat ingang, apart vanaf die hoofhuis, en beskik oor 2 slaapkamers. Op die onderste verdieping het die eerste sl...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenway Rise, Wes-Kaap

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Somerset Villa Gastehuis in Somerset-Wes. Privaatheid is die belangrikste luuksheid by dié gastehuis. Hierdie 4200 m² eiendom is een van die oorspronklike geboue in die Somer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za