Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Henley On Klip

3.4 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Henley On Klip van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Henley On Klip besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Henley On Klip.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Henley On Klip akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Henley On Klip Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Henley On Klip Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Henley On Klip

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vereeniging, Gauteng

Three Amigos Guesthouse is in Vereeniging geleë en bied verblyf vir families wat die Vaaldriehoek besoek, of kontrakteurs wat daar werk. Die gastehuis bied verblyf in 4 eenhede, wat almal met enkelbeddens ingerig...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Welcome Guest House is in Three Rivers, Vereeniging geleë, en bied ’n keuse van kamers wat ideaal vir reisigers en sakereisigers is. Die ruim kamers het elk privaat ingange en beskik oor 2 ekstra lang enkelbedd...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vereeniging, Gauteng

The Yellow Butterfly is in Drie Riviere, Vereeniging geleë en bied bekostigbare en veilige gehalte-verblyf vir sakereisigers, familie-besoekers en oornaggaste. Verblyf word in 3 privaat eenhede gebied. Twee eenhed...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Hananja Gatehuis is geleë in Drie Riviere Vereeniging. Ons beskik oor 8 kamers waarvan vyf kamers selfsorg kamers is. Elke kamer het sy eie badkamer, 'n tv, ketel met tee en koffie. Veilige parkering. Ons is naby...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walkerville, Johannesburg

The Cottage is 2 privaat selfsorg-eenhede op 'n kleinhoewe in Walkerville, 'n dorpie in Gauteng. Die Kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Vereeniging Vaaldriehoek Gastehuis Akkommodasie en Konferensiesaal. 'n Goed toegeruste oord vir die besigheidsreisiger. Bordeaux Haven is 'n elegante gastehuis en konferensieplek met 'n Franse én Suid-Afrikaanse a...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eikenhof, Johannesburg

Thoriso Gastehuis is in Walkerville geleë, 28 km suid van Johannesburg se middestad af, 30 km vanaf die Vaalrivier, minder as een uur vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en dis ook Gold Reef City en inkopiesen...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Dancing River Guesthouse bied B&B-verblyf in Vereeniging. Die gastehuis is naby restaurante, die River Square-winkelsentrum en ander besienswaardighede en geriewe in die area. Verblyf word in 5 individuele kamers g...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Tudor Place Accommodation Group bied gerieflike verblyf in Drie Riviere, 'n woonbuurt in Vereeniging. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers, en diegene wat net op soek is na 'n oornagplekkie. ...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vereeniging, Gauteng

Three Rivers Lodge is in Gauteng. Elke kamer bied elegante en suite-badkamers, HD TV's, ekstra lengte beddens, 'n haardroër, kluis, tee-en koffiemaakgeriewe, gratis hoë spoed internet, wasgeriewe op die perseel, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za