Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hennopspark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hennopspark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hennopspark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hennopspark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hennopspark Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R522
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hennopspark

Wilger Gastehuis is in Hennopspark, 'n voorstad van Centurion, geleë. Dit is tussen Pretoria en Midrand en die gastehuis bied slaapplek vir 17 gaste en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Verblyf word...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bronberrick, Hennopspark

273 Rhino Retreat is in Zwartkop, Centurion in ’n baie bekende en veilige area geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel gebied wat elk ’n privaat ingang het. Rhino Retreat het ’n...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zwartkop, Hennopspark

BellaCanella Guesthouse is in Zwartkop, Centurion, 'n gewilde buurt met 'n sperboom voor die ingang vir ekstra sekuriteit. Die gastehuis is net 800 meter vanaf die Centurion Winkelsentrum en net 'n entjie se ry vana...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennopspark

Travellers Nest Guest House is sentraal in Centurion geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir ’n gesin, ’n groep vriende, sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die gastehuis ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Hennopspark

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Plovers Guest House is in Centurion in Tshwane geleë. Ons is teen die Ou Johannesburg Pad, so ons is net enkele minute van die Centurion Mall en hoofweë van Johannesburg, Pretoria en Midrand af. Daar is 3 kamers ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eldoraigne, Centurion

Aliberti Breakaway SA bied selfsorgverblyf in Eldoraigne, 'n moderne voorstad van Centurion. Dis sentraal, naby wêreldklas gholfbane, winkelsentrums en groot snelweë. Daar is 2 oopplan-woonstelle op die eienaar s...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

Pete's Retreat Guest House is in Zwartkops, Centurion geleë en is naby al die hoofweë na Pretoria/Midrand en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 8 gerieflike kamers met en suite-badkamers en...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

Africa House Guest House is halfpad tussen Pretoria en Midrand geleë en bied B&B- en selfsorgkamers wat individueel versier is. Gaste kan 1 van die 4 selfsorg-eenhede of 1 van die 5 dubbel- of enkelkamers bespreek...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

Paris for You is in Zwartkop en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit is op die eerste verdieping van die hoofhuis en het 2 slaapkamers. Daar is 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Een van die kamers het 'n dubbelbed en d...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Zwartkop, Centurion

Das Kleine Wunder B&B bied luukse akkommodasie, hartlike gasvryheid en uitstekende diens teen billike pryse. Hierdie B&B is in die hartjie van Centurion, naby aan Centurion Winkelsentrum. Ons het twee 2 kamers met ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

Copperstone House is op 'n heuwel in die spoggerige Zwartkop-woonbuurt geleë en bied 'n 180°-uitsig oor Centurion en ander areas in Pretoria, insluitend Supersport Park en Centurion Mall. Copperstone House bied 'n...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Ngena Gastehuis is geleë in 'n stil woonbuurt in Centurion, Gauteng. Die gehalte van hierdie gastehuis word erken deur die AA en dit bied gerieflike akkommodasie vir reisigers wat op soek is na rus en vrede weg van...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Zwartkop, Centurion

Absolut Guest Boutique is 'n pragtige B&B in Centurion. Dié voorstad bied die perfekte balans tussen die platteland en stadslewe met besienswaardighede soos museums, kunsvlytmarkies, lugmagbasis, winkelsentrums en ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wierdapark, Centurion

De Oude Herberg B&B is in die Eldoraigne 18 Sekuriteitskompleks, Centurion, geleë. Dit is binne gemaklike afstand van alle hoofroetes na en van Pretoria, Johannesburg, Midrand, Krugersdorp en Polokwane. By die De ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Wierdapark, Centurion

Pilgrim's Delight B&B is in Eldoraigne Security Village in Wierda Park, Centurion geleë. Hier kan jy egte, outydse Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar. Die eienaars sal persoonlik aan al jou behoeftes voorsien en ver...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Hennopspark akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za